Goeie More,
Ek stel myself graag voor. Ek het tans in my versameling die volgende: .22 Win, .222 Rem Sako, 25-06 Tikka T3, .308 Win Mauser, .30-06 Mauser. .375 Ruger Howa en 12 boor Remington 700 wing master.
Sterkte met die jagseisoen m die draai!
Groete
Bertie375
Nuwe Aansluiting
-
Sarel
- Sr. Member

- Posts: 349
- Joined: Fri Jun 08, 2012 1:38 pm
Re: Nuwe Aansluiting
Welkom Bertie,
Mooi versameling wat jy het !
Mooi versameling wat jy het !
- Riaan Beeslaar
- Hero Member

- Posts: 678
- Joined: Tue Mar 05, 2013 9:09 am
Re: Nuwe Aansluiting
Welkom Bertie
Nou kan jy ook deel word van die 30-06 bende
Groete
Riaan
Nou kan jy ook deel word van die 30-06 bende
Groete
Riaan
-
jamalley
- Hero Member

- Posts: 630
- Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm
Re: Nuwe Aansluiting
Welkom, hoop jy geniet dit hier
- Smiley
- Sr. Member

- Posts: 402
- Joined: Sat Nov 17, 2012 2:36 pm
Re: Nuwe Aansluiting
Welkom Bertie, jy gaan dit hier geniet, manne met groot kennis.
-
Roland65
- Newbie

- Posts: 18
- Joined: Tue Apr 10, 2012 8:30 pm
Re: Nuwe Aansluiting
Hallo manne,ek is Roland van Wyk(oorsprongklik van Kamieskroon Namakwaland),woon agtig op Mooreesburg,my groot liefde is jag.Ek skiet ook vir die boere hier rooikatte.
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3311
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Nuwe Aansluiting
Welkom Bertie.
Welkom Roland, is jy op die bestuur van Wes-Boland?
Welkom Roland, is jy op die bestuur van Wes-Boland?
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
-
Roland65
- Newbie

- Posts: 18
- Joined: Tue Apr 10, 2012 8:30 pm
Re: Nuwe Aansluiting
Christo,ou maat net so,ons hou die dinge by mekaar.
