Iemand hierdie gesien?

Post Reply
User avatar
vbd
Full Member
Full Member
Posts: 207
Joined: Wed Mar 06, 2013 9:16 am

Iemand hierdie gesien?

Post by vbd »

www.boondock-outdoors.com

Hulle noem dit 'n halo shield. Is hier nie iemand in SA wat so iets kan maak nie?
User avatar
prohunt
Hero Member
Hero Member
Posts: 836
Joined: Tue Feb 15, 2011 12:00 pm

Re: Iemand hierdie gesien?

Post by prohunt »

Hi Vbd,
Ek dink meeste van ons gebruik maar self geprakseerde skerms. Ek het gou bietjie gekyk na die Halo Shield en ek moet sê ek sal graag van dit wil kry.
Groete
Johan
jamalley
Hero Member
Hero Member
Posts: 630
Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm

Re: Iemand hierdie gesien?

Post by jamalley »

Hulle was op die Huntex beskikbaar @R2400.00 vir die volledige stel, dit lyk werklik indrukwekend
User avatar
prohunt
Hero Member
Hero Member
Posts: 836
Joined: Tue Feb 15, 2011 12:00 pm

Re: Iemand hierdie gesien?

Post by prohunt »

Jamalley,
Kan jy dalk onthou wie van die ligskerms verkoop het? Ek sal graag wil hoor of hulle voorraad het en wat dit kos.
Ek stel noodwendig nie in die lig self belang nie want ek het dit reeds.
Groete
Johan
jamalley
Hero Member
Hero Member
Posts: 630
Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm

Re: Iemand hierdie gesien?

Post by jamalley »

Nee man my geheue is maar swak en daar was baie goed om te sien
Post Reply