Hoe lyk jou gong stand?
-
martinf
- Sr. Member

- Posts: 292
- Joined: Tue Jul 12, 2011 10:10 am
Hoe lyk jou gong stand?
Hi almal
Wil vir my Gongs 'n stand bou en is nie seker wat om te gebruik nie!
Wat werk vir julle die beste? Is dik plastiek pype voldoende? Is yster tube beter? Sit bietjie julle idees op of fotos op sodat ek ietsie vir my kan bou!
Sal dit baie waardeer
Martin

jamalley
- Hero Member

- Posts: 630
- Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm
Re: Hoe lyk jou gong stand?
Hier is 'n ander link oor gonge - search dit, daar is baie interresante stands
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Hoe lyk jou gong stand?
Waar is daai topic? Ek kry dit nie....jamalley wrote:Hier is 'n ander link oor gonge - search dit, daar is baie interresante stands
Aim small, miss small
-
Jean Marais
- Hero Member

- Posts: 2687
- Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Re: Hoe lyk jou gong stand?
Martin, kom kyk na myne. Ek sal jou help om een te bou as jy wil.
Hy lyk so as hy aanmekaargesit is:
http://i1242.photobucket.com/albums/gg539/JeanMarais/DSCF0075_zps8ec75123.jpg
en so uitmekaargehaal:
http://i1242.photobucket.com/albums/gg539/JeanMarais/DSCF0079_zps98da07f1.jpg
Groete

Kolskoot groete!!
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Hoe lyk jou gong stand?
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f= ... =gong+rameEugene wrote:Waar is daai topic? Ek kry dit nie....jamalley wrote:Hier is 'n ander link oor gonge - search dit, daar is baie interresante stands
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
-
junglejulian
- Hero Member

- Posts: 1226
- Joined: Mon Mar 28, 2011 10:35 pm
Re: Hoe lyk jou gong stand?
Dit is hoe myne lyk.Hy haal uitmekaar en pas gemaklik in n kar se kattebak.Ek het ook groot permanente staanders op n vriend se plaas tot op 500m.gebuik die een net as ek verder/op n ander plek wil speel
http://i1137.photobucket.com/albums/n503/junglejulian/SDC13455.jpg
http://i1137.photobucket.com/albums/n503/junglejulian/SDC13452.jpg
http://i1137.photobucket.com/albums/n503/junglejulian/SDC13547.jpg
http://i1137.photobucket.com/albums/n503/junglejulian/SDC13455.jpg
http://i1137.photobucket.com/albums/n503/junglejulian/SDC13452.jpg
http://i1137.photobucket.com/albums/n503/junglejulian/SDC13547.jpg
-
Jean Marais
- Hero Member

- Posts: 2687
- Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Re: Hoe lyk jou gong stand?
Ek hou nogal van die ketting idee, maar wonder of mens nie die ketting maklik afskiet nie. Wat is julle ondervinding?
Kolskoot groete!!
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
- Doomslayer
- Full Member

- Posts: 196
- Joined: Mon Apr 15, 2013 9:26 am
Re: Hoe lyk jou gong stand?
http://i1287.photobucket.com/albums/a633/kuberlarrie/bbbcc8fa297516d540424d9b04c4faab_zps2f981e13.jpg
Ek het myne uit gegalvaniseerde pyp en fittings gemaak wat ek by kooperasie gekoop het. Staalplaat is 8mm dik, 45 x 75cm en weeg omtrent 20kg. Opgehang aan stuk conveyor belt.
Die pote skroef uit vir vervoer. Voordeel van gegalvaniseerde inskroefpote is as jy die paal kas toe skiet, skroef jy maar net uit en sit nuwe poot aan.

- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3528
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Hoe lyk jou gong stand?
Doomslayer! Dis mos hoe n gong moet lyk man! Daie ander manne sin is dam te klyn. Ek sal dam n kans he om joune ook te laat lui!
Groetnis
Groetnis
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Hoe lyk jou gong stand?
Baie netjies
- Giepie
- Hero Member

- Posts: 1540
- Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm
Re: Hoe lyk jou gong stand?
Wat is die situasie rondom veiligheid met gonge, veral by skietbane? Ek skiet gewoonlik by Swartkops, maar nog nie op gonge nie en het nog nie gevra wat die beleid daar is nie. Ek wil nie moeilikheid maak nie.
Last edited by Giepie on Thu Apr 25, 2013 3:46 pm, edited 2 times in total.
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
-
Jean Marais
- Hero Member

- Posts: 2687
- Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Re: Hoe lyk jou gong stand?
Ek sou dink die belangrikste is of die skietbaan se reels dit toelaat of nie, indien wel, soos by Krokodilspruit, dink ek nie die gong mag nader as 200m opgestel word nie (Koeel terugslag), en moet die gong die koeel afwaarts deflekteer.
Sal graag ander se opinies ook wil hoor.