"Gadgets" 'n Boer maak 'n plan.
-
junglejulian
- Hero Member

- Posts: 1226
- Joined: Mon Mar 28, 2011 10:35 pm
Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.
Hier is n tumbler wat ek seker 8jaar terug gemaak het.wou hom al vervang het maar hy werk nog te goed.
Ek het 2 ronde hout ringe uit chipboard gesny en met 3 springs op mekaar vas gemaak.die emmer kom bo op die eerste plank vas asook die waaiermotor.
Ek het op die een fin van die waaier n boutjie vasgemaak sodat die waaier vibreer omrede hy van balans af is.
Dink nie die hele tumbler kan vandag meer as R150 kos nie
http://i1137.photobucket.com/albums/n503/junglejulian/SDC13665.jpg
http://i1137.photobucket.com/albums/n503/junglejulian/SDC13663.jpg
http://i1137.photobucket.com/albums/n503/junglejulian/SDC13661.jpg
http://i1137.photobucket.com/albums/n503/junglejulian/SDC13666.jpg

PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.
Junglejulian
Dit is nou 'n uitstekende gadget!!
Dit is nou 'n uitstekende gadget!!
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.
Baie netjies idee - dankie vr die deel
- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.
Ook in dieselfde lyn as Junglejulian se gadget. Ek en my broer het ook 'n paar jaar terug ons eie tumbler gebou. Selfde fan soos Julian, plastiek bak en vir basis 'n ou Beatle voor briek drom.
http://i1283.photobucket.com/albums/a554/JTM77/20130424_210052-1_zpsb1931f83.jpg
http://i1283.photobucket.com/albums/a554/JTM77/20130424_210100-1_zps6f9dd7b7.jpg
http://i1283.photobucket.com/albums/a554/JTM77/20130424_210107-1_zpsf9ceaee9.jpg

Jannie Welman
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.
wys net hoe maklil eindlik
- Jake1
- Hero Member

- Posts: 2358
- Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm
Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.
Wat is die stof wat in die tumbler gebruik word?JTM wrote:Ook in dieselfde lyn as Junglejulian se gadget. Ek en my broer het ook 'n paar jaar terug ons eie tumbler gebou. Selfde fan soos Julian, plastiek bak en vir basis 'n ou Beatle voor briek drom.
http://i1283.photobucket.com/albums/a554/JTM77/20130424_210052-1_zpsb1931f83.jpg
http://i1283.photobucket.com/albums/a554/JTM77/20130424_210100-1_zps6f9dd7b7.jpg
http://i1283.photobucket.com/albums/a554/JTM77/20130424_210107-1_zpsf9ceaee9.jpg
Jake1
- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.
Dit wat ek gebruik is gebreekte neut doppe. Ek het beide growwe en fyn korrels en huidiglik tuimel ek met 'n mengsel van die twee as 'n toets.
Jannie Welman
- Jake1
- Hero Member

- Posts: 2358
- Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm
Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.
JTM waar kry mens so iets of is daar iets anders op die mark. Is dit net om die doppie buite skoon te maak?
Jake1
Jake1
- LongWolf
- Hero Member

- Posts: 832
- Joined: Sat Mar 09, 2013 2:39 pm
Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.
Bly om te sien hier het nog briljante nuwe gadgets by gekom.
knives@wolfjager.co.za
Francois
Francois
-
Kromstok
- Newbie

- Posts: 16
- Joined: Sun Mar 03, 2013 9:55 pm
Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.
Dankie Johnie, hy werk mooi!Johnnie De Wet wrote:A.O.L. Gauge
- Hein (Haan)
- Hero Member

- Posts: 1088
- Joined: Wed Aug 24, 2011 12:26 pm
Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.
[image]http://i1358.photobucket.com/albums/q764/Heinkok/IMG_1042.jpg[/image]
Ek het die geweer stand gebou. Werk baie goed vir geweer inskiet en skoonmaak.
Groete
Hein
Ek het die geweer stand gebou. Werk baie goed vir geweer inskiet en skoonmaak.
Groete
Hein
Last edited by Hein (Haan) on Tue May 21, 2013 10:06 am, edited 3 times in total.
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.
Ek bewonder ouens wat sulke grand gadgeds kan maak!Haan wrote:http://i1358.photobucket.com/albums/q76 ... /image.jpg
Ek het die geweer stand gebou. Werk baie goed vir geweer inskiet en skoonmaak.
Groete
Hein
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3312
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.
http://i659.photobucket.com/albums/uu319/Christoc/15112010174.jpghttp://i659.photobucket.com/albums/uu319/Christoc/14112010173-1.jpghttp://i659.photobucket.com/albums/uu319/Christoc/15112010177.jpg
Darem self so een gemaak, min of meer.
Darem self so een gemaak, min of meer.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.
Mooi ding, Christo. Ek verjaar een van die dae! 
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3312
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.
Ja ja.Pieter Willem Vorster wrote:Mooi ding, Christo. Ek verjaar een van die dae!
Ek glo die ou ding van moenie 'n vis gee, leer hom visvang.
Ek bou die goed maar so sonder planne. Bou en meet soos ek aangaan.
Sien juis Game verkoop nou plasma cutter vir R 2500. Kort juis n persentjie van myself.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3312
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.
http://www.google.co.za/#hl=en&q=best+d ... gCfEgNM%3A
Kyk hier, dit gaan my volgende projek wees, net bietjie sterker.
Hoop die link werk. Effe gestrem om links te post.
Kyk hier, dit gaan my volgende projek wees, net bietjie sterker.
Hoop die link werk. Effe gestrem om links te post.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.
Christo
Is dit nou 'n boom gong of 'n gong boom?
Is dit nou 'n boom gong of 'n gong boom?
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3312
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.
Ek het daai ding op Topshot gesien. 2 manne skiet teen mekaar. Dink jy het baie baie rondtes nodig. Dit kan gou klomp bullets wees.Pieter Willem Vorster wrote:Christo
Is dit nou 'n boom gong of 'n gong boom?
Ek wil eerste een bou vir. 22 geweertjies met 6mm plaat vir so op 25m.
Ai, net die tyd....
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
- PaulM
- Hero Member

- Posts: 881
- Joined: Mon Jul 09, 2012 8:48 pm
Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.
Ons Jagtersvereniging se sportskietmanne het so een gebou. Ons skiet die affêre met handwapens. Groot sports, maar soosChristo wrote:Ek het daai ding op Topshot gesien. 2 manne skiet teen mekaar. Dink jy het baie baie rondtes nodig. Dit kan gou klomp bullets wees.Pieter Willem Vorster wrote:Christo
Is dit nou 'n boom gong of 'n gong boom?
Ek wil eerste een bou vir. 22 geweertjies met 6mm plaat vir so op 25m.
Ai, net die tyd....
Christo sê, erg swaar op ammo.
PaulM
Soos ons vadere vertrou het,
Leer ook ons vertrou, o Heer.
Met ons land en met ons nasie
Sal dit wel wees, God regeer.
Soos ons vadere vertrou het,
Leer ook ons vertrou, o Heer.
Met ons land en met ons nasie
Sal dit wel wees, God regeer.
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3312
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.
Paul, kan jy foto's en specs van hulle speelding laai asb.
Ek MOET een he^
Ek MOET een he^
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2173
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.
Hein,Haan wrote:[image]http://i1358.photobucket.com/albums/q764/Heinkok/IMG_1042.jpg[/image]
Ek het die geweer stand gebou. Werk baie goed vir geweer inskiet en skoonmaak.
Groete
Hein
Die stand lyk baie fensie, jong. Ek hou baie daarvan. Sal so bietjie wil steel met die oog.
Groete,
JHN
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
- PaulM
- Hero Member

- Posts: 881
- Joined: Mon Jul 09, 2012 8:48 pm
Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.
Christo,Christo wrote:Paul, kan jy foto's en specs van hulle speelding laai asb.
Ek MOET een he^
Sodra hulle weer die gedoente uit die stoor uit haal, sal ek dit vir jou afneem en die foto's plaas. Ek kan ongelukkig
nie sê presies wanneer dit weer gaan wees nie.
PaulM
Soos ons vadere vertrou het,
Leer ook ons vertrou, o Heer.
Met ons land en met ons nasie
Sal dit wel wees, God regeer.
Soos ons vadere vertrou het,
Leer ook ons vertrou, o Heer.
Met ons land en met ons nasie
Sal dit wel wees, God regeer.
- Hein (Haan)
- Hero Member

- Posts: 1088
- Joined: Wed Aug 24, 2011 12:26 pm
Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.
Hier is nog so paar fotos,hoop dit help.
[image]http://i1358.photobucket.com/albums/q764/Heinkok/image-2.jpg[/image]
[image]http://i1358.photobucket.com/albums/q764/Heinkok/image-3.jpg[/image]
[image]http://i1358.photobucket.com/albums/q764/Heinkok/IMG_1047.jpg[/image]
[image]http://i1358.photobucket.com/albums/q764/Heinkok/image-4.jpg[/image]

- RUPERT
- Hero Member

- Posts: 1192
- Joined: Thu Jun 28, 2012 1:47 pm
Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.
Ek laaik.Dit lyk baie prakties en kry die idee jou TPL leesing waord baie gou an akuraat gekry.NEGE3 wrote:Self 'n TPL instrumentjie gemaak.
- Jacquesb
- Hero Member

- Posts: 1241
- Joined: Sat Mar 17, 2012 11:24 am
Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.
Manne, hier is 'n domkop vraag!
Help (asseblief). Ek weet Niks van elektriese goed af nie.
Ek is besig om 'n tumbler te bou soortgelyk aan die een van JungleJulian hierbo.
Ek gebruik 'n ou wasmasjien se spinner motor, die het 'n aluminium waaier tipe pully onderaan, en staan ook op 3 springs. Voor ek die wasmasjien gestrip het, het ek dit getoets en die motor het gewerk.
Nou skop dit die krag uit. Daar is 'n kapasitor by die parte, moet ek dit in die opset inbou en watter van die vier punte gebruik ek? Die motor het 3 drade, wat nie reg gekleurkodeer (blou, Bruin, groen/geel) is nie.
Ek sal jou bel as jy my dalk kan help, baie dankie!
Vriendelike Groete
Jacques

30-06 Spr K98 Mauser, 6.5x57 M1904 Mauser, Krupp Essen .22 Hornet, 9mmP Heckler & Koch USP Compact, .177 Hatsan Torpedo 1250 f/s, .177 Gamo Whisper 1000 f/s.