22 Jakkalse in een aand
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
- matewis
- Hero Member

- Posts: 1065
- Joined: Thu Apr 12, 2012 10:52 am
Re: 22 Jakkalse in een aand
"Verskoon natuurlik die Nikon hoedjie....sal hom moet uit "photoshop"!"
hehe, pasop jy neuk nie met 'n ander man se hoed nie!
Mooi gedoen Piet en jou toerusting. Lyk my daai 22-250 is besig om groot naam te maak!
Groete
hehe, pasop jy neuk nie met 'n ander man se hoed nie!
Mooi gedoen Piet en jou toerusting. Lyk my daai 22-250 is besig om groot naam te maak!
Groete
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: 22 Jakkalse in een aand
Netjies geskiet Piet!!!
-
Jean Marais
- Hero Member

- Posts: 2687
- Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Re: 22 Jakkalse in een aand
Ek begin nou eers regtig besef hoe 'n groot plaag die jakkies geword het. Nooit gedink mens sal soveel op een aan kan kry nie....
Piet, jy's 'n yster.
Piet, jy's 'n yster.
Kolskoot groete!!
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: 22 Jakkalse in een aand
Jean Marais wrote:Ek begin nou eers regtig besef hoe 'n groot plaag die jakkies geword het. Nooit gedink mens sal soveel op een aan kan kry nie....
Piet, jy's 'n yster.
Met daai kombinasie in Piet se hande is enige jakkals binne 450m in die moeilikheid...
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3124
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: 22 Jakkalse in een aand
Hierdie help nou niks vir die jeuking wat ek ontwikkel het vir n 22-250!
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: 22 Jakkalse in een aand
303
Nou jeuk jy in die regte rigting mater -----
Groete
Jacques
Nou jeuk jy in die regte rigting mater -----
Groete
Jacques
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: 22 Jakkalse in een aand
En dit met n landrover!Dit is meer impressive 
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: 22 Jakkalse in een aand
Seker op een staanplek gestaan.G-force wrote:En dit met n landrover!Dit is meer impressive
Mooi gegooi Oom Piet!
Goed, beter, 6millimeter!
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: 22 Jakkalse in een aand
Mooi gemaak Oom Piet, daai boer is seker Baie dankbaar.
Lekker teleskoop daai Rudolph
Lekker teleskoop daai Rudolph
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
Re: 22 Jakkalse in een aand
Piet verstaan daai 22-250 mooi lyk dit my. Mooi geskiet Piet.
Jannie Welman
- Riaan Beeslaar
- Hero Member

- Posts: 678
- Joined: Tue Mar 05, 2013 9:09 am
Re: 22 Jakkalse in een aand
Wel gedaan Piet
As jy nou elke aand so kan maak dan kan die jakke bevolking dalk 'n knou kry of sommer uitgeroei word.
Groetnis Riaan
As jy nou elke aand so kan maak dan kan die jakke bevolking dalk 'n knou kry of sommer uitgeroei word.
Groetnis Riaan
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: 22 Jakkalse in een aand
Pieta
Dis reg, rook die goeters!
Mooiloop
Dis reg, rook die goeters!
Mooiloop
-
Ian
- Hero Member

- Posts: 1003
- Joined: Tue Nov 29, 2011 1:16 pm
Re: 22 Jakkalse in een aand
Piet
Ek kom deesdae so min op die Forum dat ek nou eers die post raaksien. Baie mooi gedoen, geluk. Lyk my jy en daai 22-250 verstaan mekaar. Geluk ook met die Landy wat op wiele is, want ek sien net Landy's op blokke
Mooi bly
Ek kom deesdae so min op die Forum dat ek nou eers die post raaksien. Baie mooi gedoen, geluk. Lyk my jy en daai 22-250 verstaan mekaar. Geluk ook met die Landy wat op wiele is, want ek sien net Landy's op blokke
Mooi bly
