Het reeds al n geruime tyd aangesluit maar nog nooit kommentaar gelewer nie.Eks alreeds slimmer deur net al di posts te lees.Eks baie lief vir jag en grens amper aan n obsessie. Huidiglik besit ek n Howa 243 Varmint, CZ 550 Lux 30-06 en n Lee Enfield 303. Groete en dankie vir n puik forum.
nuwe lid
-
citizen X
- Newbie

- Posts: 2
- Joined: Fri Dec 28, 2012 1:33 am
nuwe lid
Goeie naand uit Kempton Park. Graag stel ek myself voor aan die forum.
Het reeds al n geruime tyd aangesluit maar nog nooit kommentaar gelewer nie.Eks alreeds slimmer deur net al di posts te lees.Eks baie lief vir jag en grens amper aan n obsessie. Huidiglik besit ek n Howa 243 Varmint, CZ 550 Lux 30-06 en n Lee Enfield 303. Groete en dankie vir n puik forum.
Het reeds al n geruime tyd aangesluit maar nog nooit kommentaar gelewer nie.Eks alreeds slimmer deur net al di posts te lees.Eks baie lief vir jag en grens amper aan n obsessie. Huidiglik besit ek n Howa 243 Varmint, CZ 550 Lux 30-06 en n Lee Enfield 303. Groete en dankie vir n puik forum.
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3614
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: nuwe lid
Welkom hier by ons!
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
-
jamalley
- Hero Member

- Posts: 630
- Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm
Re: nuwe lid
Jy is nou op die regte plek, welkom
- LongWolf
- Hero Member

- Posts: 832
- Joined: Sat Mar 09, 2013 2:39 pm
-
ROBBIE1
- Hero Member

- Posts: 1937
- Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am
Re: nuwe lid
Welkom Citizen, geniet dit!
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: nuwe lid
Welkom by ons en ons sien uit na jou deelname
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- Smiley
- Sr. Member

- Posts: 402
- Joined: Sat Nov 17, 2012 2:36 pm
Re: nuwe lid
Welkom en geniet dit hier
-
citizen X
- Newbie

- Posts: 2
- Joined: Fri Dec 28, 2012 1:33 am
Re: nuwe lid
Baie dankie > sien uit om by al di slim manne te leer.
- Riaan Beeslaar
- Hero Member

- Posts: 678
- Joined: Tue Mar 05, 2013 9:09 am
Re: nuwe lid
Baie welkom
Dis lekker hier, glo vir my
Groete
Riaan
Dis lekker hier, glo vir my
Groete
Riaan