2013 Afgeskop
- Heinf
- Full Member

- Posts: 141
- Joined: Thu Mar 22, 2012 10:22 am
2013 Afgeskop
Hi Manne
So het my 2013 jagseisoen afgeskop .
http://i1077.photobucket.com/albums/w465/Heinf/DSC_1054.jpg
so n pragtige jong rooibokram wat besluit het om voor my scope verby te loop.
n intersante iets was hoe sy horings al begin verkleur het onder .
http://i1077.photobucket.com/albums/w465/Heinf/DSC_1075.jpg
Dit was ook my Howa 30-06 se eerste bok en sy het mooi gepraat .
Het wel 1 ding geleer ... los die hornady SST punt in die bakkie as jy op kort afstand in bos gaan skiet .
Die bok was seker op so 60m en daai SST punt het so sleg opgebreek ek het baie vleis skade gehaad.
Raai maar gerus vir my aan watter punte beter sal werk en minder skade sal aanrig , ek sal hulle op die blesbokke in Harrismith gaan probeer in Mei.

- Roger
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: 2013 Afgeskop
Baie mooi bok. Jammer oor die vleisskade. Gebruik die SST vir papierskiet en jakkalse. Hulle gaan vir jou altyd vleisskade gee, en kan ook op n bok selfs so klein soos n blesbok jou in die steek laat. Ek gebruik Hornady Interbonds en Nosler Accubonds wat premium koeels is. Hulle behoort baie minder vleisskade te gee, en ook beter presteer op groter bokke. Natuurlik is daar baie ander premium koeels ook wat gebruik kan word. Die boonste twee voorbeelde is wat ekself gebruik.
Veiligheid eerste manne!
- GreyGhostGear
- Hero Member

- Posts: 1022
- Joined: Mon Apr 04, 2011 6:34 pm
Re: 2013 Afgeskop
Lekker! Baie geluk..
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: 2013 Afgeskop
sommerso lekker vroeg....mooi man.
Ps, daai vergroeisel op die bokkie se neus/snoet...lyk baie soos 'n brak se kop...of hoe??
Cheers
Ps, daai vergroeisel op die bokkie se neus/snoet...lyk baie soos 'n brak se kop...of hoe??
Cheers
- Riaan Beeslaar
- Hero Member

- Posts: 678
- Joined: Tue Mar 05, 2013 9:09 am
Re: 2013 Afgeskop
Baie geluk
Knap gedaan, ek gebruik ook Nosler accubonds met baie goeie resultate.
Groete
Riaan
Knap gedaan, ek gebruik ook Nosler accubonds met baie goeie resultate.
Groete
Riaan
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: 2013 Afgeskop
Hein, mooi rooibok in goeie kondisie. Boonste aanbevelings plus Barnes tsx, GMX 150 of GSCustoms as jy monos wil laai.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- Heinf
- Full Member

- Posts: 141
- Joined: Thu Mar 22, 2012 10:22 am
Re: 2013 Afgeskop
Dankie vir die raad manne . Die bok was in uitstekende kondisie , en doodreg die vergroeisel is n Hond . Die boer het gevra of hy sy nuwe Jack russel (9 week oud) kan gebruik om spoor te sny om om op te ly. Maar daai klein ding het het sommer klaar geweet wat om te doen sonder om te leer.
Ek is baie gelukkig met hornady se gmx 80 grein punte in my .243 maar ek is opsoek na goeie fabrieks ammo vir my 30-06 vir nou .iets wat ek meeste plekke behoort te kan kry. Goeie all-round ammo wat ook nie te veel skade gaan veroorsaak nie.
Julle raad word waardeer .

- Herman Huyser
- Sr. Member

- Posts: 268
- Joined: Tue Sep 25, 2012 6:19 pm
Re: 2013 Afgeskop
Hein, ek het ook die Howa 30.06 en gebruik Nosler BT 165gr vir papier en Nosler Accubond 165gr vir bokke. Al twee loop mooi in 'n Howa.
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: 2013 Afgeskop
Aaitsa, lekker vroeg afgeskop, tyd kan maar bietjie begin aanstap 
- PJS
- Sr. Member

- Posts: 403
- Joined: Wed Jul 06, 2011 11:17 am
Re: 2013 Afgeskop
Baie geluk Heinf. Jy is bevoorreg om so vroeg al ietsie te kry.
Mooiloop
PJ
Ek ook uit my 30-06. Paar groot Kudu bulle geskiet met daai interbonds. Ek is baie tevrede met hulle.BRNO .06 (Pierre) wrote: Ek gebruik Hornady Interbonds en Nosler Accubonds wat premium koeels is.
Mooiloop
PJ
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: 2013 Afgeskop
Geluk maat - altyd lekker as jy jou beurt lekker kan open
- Heinf
- Full Member

- Posts: 141
- Joined: Thu Mar 22, 2012 10:22 am
Re: 2013 Afgeskop
Dit was n voorreg , en die kuier saam die boer en my pelle was net so lekker.
Gaan verseker daai accubonds probeer . Maar nogal jammer dat ek weer moet begin soek na nuwe fabrieks ammo . Daai sst's het so mooi gegroep standaard uit die boks . 4 skote terwyl ek scope getoets het, kon ek amper met R5 toe maak

Stasoft
- Full Member

- Posts: 111
- Joined: Mon Sep 05, 2011 3:12 pm
Re: 2013 Afgeskop
Geluk met die mooi bok.