Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Manne ek het die volgende van Vlakkie ontvang, my beursie is bietjie dun, so die wat in die mark is kan gerus gaan loer
Marc so paar bargains wat ek op ebay gesien het
Pos geld gaan so +-$30.00 wees op 'n pakkie onder 1.5 kg
Daai RCBS Uniflow met staander vir $50.00 klink na 'n bargain