World Predator Calling Championship Videos

Dagroep stories en vrae/ Day Calling stories and questions
Post Reply
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

World Predator Calling Championship Videos

Post by Francois Marais »

Manne

Kyk hierdie link, da is n paar videos van manne wat weet om n fluit te blaas.

http://www.grandviewoutdoors.com/predator-hunting/articlecontent/3/2010/350/world-predator-calling-championship-videos

Luister die man in die tweede video se hoender klank, ek dink dis uitstekend.

Die man wat die overall wenner was, sy video is oor die 10 min, ma hy het ook n paar goeies.

Mooi loop
Francois

Gee bietjie terugvoer wat julle manne dink, ek dink ons moet ook vi die toekoms so iets beplan!?
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
User avatar
KSV
Hero Member
Hero Member
Posts: 1386
Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am

Re: World Predator Calling Championship Videos

Post by KSV »

FM,

Manne kan my huur?

Dink met my pahina op die oomblik is al wat jakoltjie in die omgewing weg. 
Kan dit ook onder die nie dodelike voorkoming plaas.

Kalahari groete
Hein
Mooiloop!
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: World Predator Calling Championship Videos

Post by Francois Marais »

Hein

Mooi man ;D ;D ;D

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3311
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: World Predator Calling Championship Videos

Post by Christo »

FM

Ek sal eers moet oefen, so 10 jaar lyk dit vir my. Daardie manne is great. Ek dink as 'n jakkals my in die veld hoor hy sal kom kyk al is dit net om te sien wat raas so.

Ek kry nie eens die honde beweeg nie.

Christo
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
Post Reply