Dagse manne
Ek hoop iemand kan my graag help met n lading op die bo genoemde kaliber of altans net n riglyn aandui
Geweer; Weatherby Vanguard
Loop; 24 duim
Twist;1 tot 10
Doppe; Winchester ( sal more die h2o kan aan gee)
Kruit; S355
Punte; Nosler ballistic tips 130gr
Verlangde Spoed; Rondom 3000vps
Ek sal bitter graag wardeur as iemand my kan help met n riglyn
Groete
Toelie
