gooi 'n lekker middelvinger daar!
http://www.landmarkfoundation.org.za/st ... ition.html


cassie_calvinia wrote:sien hom op die bann gintrap website?
gooi 'n lekker middelvinger daar!![]()
http://www.landmarkfoundation.org.za/st ... ition.html


Eugene, lyk my by jou tel dit nie.Eugene wrote:Ek vra maar net weer: Het die skaap (boer) dan geen regte nie, net die jakkals?



GENOEugene wrote:Christo, dankie, maar dis meer my naamgenoot op die forum wie se foto so gruwelik sonder sy toestemming gebruik word! Wonder maar net altyd hoe die mense hulle "bewaring" net aan die een kant beskou...


