Nuwe lid

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
vlakvarkbeer
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 388
Joined: Wed Feb 27, 2013 11:26 am

Nuwe lid

Post by vlakvarkbeer »

Dagse ek loer al n geruime tyd na julle forum en is baie interesant toe sluit ek maar aan. Ek is van Newcastle KZN jag maar gereeld.
.22 Norinco
Howa 223 B/B
Howa 6.5x55 Swed
6mm Musgrave (P14)
Lee Enfield 303
308 RSA 30" loop (Plank)
Remington 700 6.5 creedmoor
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4596
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Nuwe lid

Post by James Wilson »

Baie welkom, ek hoop nie jy ruik soos n vlakvarkbeer nie!

Enjoy!
vlakvarkbeer
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 388
Joined: Wed Feb 27, 2013 11:26 am

Re: Nuwe lid

Post by vlakvarkbeer »

Dankie
.22 Norinco
Howa 223 B/B
Howa 6.5x55 Swed
6mm Musgrave (P14)
Lee Enfield 303
308 RSA 30" loop (Plank)
Remington 700 6.5 creedmoor
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Nuwe lid

Post by BLOK »

Baie welkom hoop jy geniet hom.


Vlakvark en Vlakvark1 is hierdie moontlik jul pa ;D ;D ;D
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
LongWolf
Hero Member
Hero Member
Posts: 832
Joined: Sat Mar 09, 2013 2:39 pm

Re: Nuwe lid

Post by LongWolf »

Blok

moet nou nie slapende honde wakker maaki!!!
:laugh: :laugh: :laugh: :laugh:

Vlakvarkbeer

welkom hier jy sal dit geniet.
User avatar
vlakvark1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1568
Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm

Re: Nuwe lid

Post by vlakvark1 »

BLOK wrote:Baie welkom hoop jy geniet hom.


Vlakvark en Vlakvark1 is hierdie moontlik jul pa ;D ;D ;D
Jy sal maar vir mammavlakvark moet vra ;D ;D ;D
vlakvark en bosvark Bvk
User avatar
bokkoors
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 73
Joined: Fri Mar 08, 2013 9:18 am

Re: Nuwe lid

Post by bokkoors »

klink vir my ons sit met n vark-epidemie :laugh: :laugh:
hoop julle ry met julle eie vervoer permitte by julle :laugh: :laugh:
welkom hier
.22 Hornet
.243 Sako
.270 Howa
.308 Sako
9X57 Oberndorf Mauser
.375 H&H Winchester Mod 70 Pre '64

b]"Never leave an enemy behind or it will rise again to fly at your throat... "[/b]
jamalley
Hero Member
Hero Member
Posts: 630
Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm

Re: Nuwe lid

Post by jamalley »

Welkom op die site, jy gaan baie lag en baie leer
User avatar
Reggie Gerber
Hero Member
Hero Member
Posts: 1223
Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm

Re: Nuwe lid

Post by Reggie Gerber »

Welkom Sien jys net om die draai van my.

Reggie
Ladysmith
Post Reply