Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Ek is nuut op die forum,dankie vir n lekker plek waar manne kan praat en idee`s uitruil.
Ek is van Pretoria en jag al geruime tyd.Was groot op OTTE skiet(maanlig) maar wil nou
konsentreer op Roofdiere.Het darem meeste van die toerusting gebou. Groete