Goeie More
-
Abrie
- Newbie

- Posts: 13
- Joined: Wed Mar 27, 2013 11:33 am
Goeie More
Hallo almal, Abrie hier.
Ek krap en lees al 'n geruime tyd hier rond en staan nogsteeds verstom oor die hoeveelheid inligting wat hier is om uit te leer, dankie vir almal wat so geredelik hul kennis hier deel.
Ek bly in die kaap maar is gelukkig genoeg om 'n plekkie in Keetmanshoop se omgewing te he waar ek so nou en dan ongeskoolde jakke kan gaan roep, moet juis nou oor die paasnaweek gaan probeer om 'n paar te laat bakkie ry.
My bietjie kennis kom maar van Heinrich se DVD's af en wat ek hier op die forum lees, so ek leer graag verder by julle.
Groete eers

uitenwaj
- Sr. Member

- Posts: 260
- Joined: Tue Jan 08, 2013 4:02 pm
Re: Goeie More
Hallo Abrie
Welkom en hoop jy gaan nog baie te leer kry en selfs jou kennis deel.
Welkom en hoop jy gaan nog baie te leer kry en selfs jou kennis deel.
Last edited by uitenwaj on Thu Mar 28, 2013 9:00 am, edited 1 time in total.
- Riaan Beeslaar
- Hero Member

- Posts: 678
- Joined: Tue Mar 05, 2013 9:09 am
Re: Goeie More
Baie welkom Abrie
Jy gaan dit definatief hier geniet.
Stuur maar 'n paar fotos na die naweek van die jakke wat bakkie gery het.
Groete
Riaan
Jy gaan dit definatief hier geniet.
Stuur maar 'n paar fotos na die naweek van die jakke wat bakkie gery het.
Groete
Riaan
- bokkoors
- Jr. Member

- Posts: 73
- Joined: Fri Mar 08, 2013 9:18 am
Re: Goeie More
welkom abrie,
veilig ry en kom vertel asb as jy terug is.
veilig ry en kom vertel asb as jy terug is.
.22 Hornet
.243 Sako
.270 Howa
.308 Sako
9X57 Oberndorf Mauser
.375 H&H Winchester Mod 70 Pre '64
b]"Never leave an enemy behind or it will rise again to fly at your throat... "[/b]
.243 Sako
.270 Howa
.308 Sako
9X57 Oberndorf Mauser
.375 H&H Winchester Mod 70 Pre '64
b]"Never leave an enemy behind or it will rise again to fly at your throat... "[/b]
- LongWolf
- Hero Member

- Posts: 832
- Joined: Sat Mar 09, 2013 2:39 pm
Re: Goeie More
Hallo Abrie
welkom hier.
was die naweek n sukses gewees... was daar toe bakkie ry-ers.
welkom hier.
was die naweek n sukses gewees... was daar toe bakkie ry-ers.
knives@wolfjager.co.za
Francois
Francois
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Goeie More
Welkom Abrie. Jy het nou lank genoeg tyd gehad. Vertel ons van jou ekskursie na namibie!
- Smiley
- Sr. Member

- Posts: 402
- Joined: Sat Nov 17, 2012 2:36 pm
Re: Goeie More
Welkom Abrie, sê hom Oom PW
-
jamalley
- Hero Member

- Posts: 630
- Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm
Re: Goeie More
Welkom op die forum
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Goeie More
Abrie, neem kennis. Alle belangrike ouens het deesdae segsmanne. Smiley het goedgunstiglik ingewillig om my segsman te wees. Hy is egter op 'n proeftyd aangestel vir een week - hy het ook nog nie sy CV ingedien nie. Verder wag ek op 'n verslag van Nasionale Intelligensie wat my sal verwittig van vorige veroordelings.Smiley wrote:Welkom Abrie, sê hom Oom PW
Groetnis
-
jamalley
- Hero Member

- Posts: 630
- Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm
Re: Goeie More
Oom PW klink my jy pas mooi aan by die BEE ding, 'n man moet mos vorige veroordelings he om aangestel te word en 5 of meer vrouens
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Goeie More
Smiley moet nog laat weet of hy aan die vereistes voldoen.jamalley wrote:Oom PW klink my jy pas mooi aan by die BEE ding, 'n man moet mos vorige veroordelings he om aangestel te word en 5 of meer vrouens
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Goeie More
Oom PW is nou net met 'n stink spoed hier by my weg.jamalley wrote:Oom PW klink my jy pas mooi aan by die BEE ding, 'n man moet mos vorige veroordelings he om aangestel te word en 5 of meer vrouens
Sy enigste vrou het gebel om te sê hy is laat vir ete.
Welkom Abrie. Hier moet jy soos Paulus maak: " Try" alles en kom wys fotos as dit werk.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!