R1 doppe wat in 308 vas sit.
- Brno308 jagter
- Full Member

- Posts: 202
- Joined: Tue Jan 12, 2010 10:04 am
R1 doppe wat in 308 vas sit.
Hi Manne
Kan enige van julle dalk vir my se hoekom sit R1 doppe vas in my 308 as ek hulle geskiet het.? Dit wil vir my voorkom of die extractor nie die doppe lekker optel uit die magasyn uit nie.?
Het enige van julle al so probleem ondervind.?
Groete
Brno

"vir God, deur God en alles in Sy naam"
- KSV
- Hero Member

- Posts: 1386
- Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am
Re: R1 doppe wat in 308 vas sit.
Jy mag hulle glo nie he nie 
Mooiloop!
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
- KSV
- Hero Member

- Posts: 1386
- Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am
Re: R1 doppe wat in 308 vas sit.
Brno,
Ek dink hier iewers was iemand wat hieroor gesels het. As ek reg onthou kan dit wees dat hulle hoerig gelaai is.
Hein
Ek dink hier iewers was iemand wat hieroor gesels het. As ek reg onthou kan dit wees dat hulle hoerig gelaai is.
Hein
Mooiloop!
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
-
JOHANNIC
- Hero Member

- Posts: 725
- Joined: Tue Feb 16, 2010 6:25 pm
Re: R1 doppe wat in 308 vas sit.
Brno
Is dit 143gr koeels?, trek een en weeg hom,as dit is hulle ladings is baie styf(hoog) gelaai,as jou geweer se kamer styf gesny is en die goed sit vas,los dit eerder,maak jou slot ook moeilik oop ?
Skiet een deur n crony ek kyk sy spoed ;D
Groete johan
o ja vat n magneet die wat teen die magneet opspring punt/koeel hou hulle!!!!!!!!!!!!!!!!
as jy dalk eendag n jakkels agter n enjinblok wil doodskiet,hulle skiet maklik deur ons panser gongs op n kompitiesie dag

Last edited by JOHANNIC on Wed May 26, 2010 5:26 pm, edited 1 time in total.
Biebers
Need for speed
Need for speed
-
Danie Lombard .243
Re: R1 doppe wat in 308 vas sit.
Te warm gelaai, dalk is jou .308 se kamer ook effens styf gesny.
- ELTIE
- Jr. Member

- Posts: 77
- Joined: Wed Aug 19, 2009 2:05 pm
Re: R1 doppe wat in 308 vas sit.
Het selfde probleem, dink ook die kamer teorie is reg wat dan baie hoe druk veroorsaak. Het al saam met n vriend geskiet wat geen probleme ondervind nie en dan sukkel ek met my slot.
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: R1 doppe wat in 308 vas sit.
Tommie
Die vassit ding.........................Ons het al daoor gepraat...................
http://jaracal.com/http://jaracal.com/phpbb//viewtopic.php?t=0
Sien nu eers jy het die post self beginne, da is mos reeds vi jou gese daar kan druk probleme wees omdat militere ammo hoer druk gelaai is om die slide van n semi auto gun te kan cycle en nog genoeg spoed ook te kan gee.
Het jy ook so bonzai altheimers soos JB
As jy klomp van daai ammo het, trek die punte en laai 125gr Sierras of 130gr Hornadies, werk mooi, het BAIE Springbokke met hulle geskiet, sonder om die kruit oor te weeg. Ek het partykeer selfs met hierdie ligte punte ook druk tekens gekry.
Mooi loop
Francois
As jou geweer dit doen moet daar fout by sy magasyn se voer of op die extractor claw wees, die doppe se dimensies moet dieselle wees.Dit wil vir my voorkom of die extractor nie die doppe lekker optel uit die magasyn uit nie.?
Die vassit ding.........................Ons het al daoor gepraat...................
http://jaracal.com/http://jaracal.com/phpbb//viewtopic.php?t=0
Sien nu eers jy het die post self beginne, da is mos reeds vi jou gese daar kan druk probleme wees omdat militere ammo hoer druk gelaai is om die slide van n semi auto gun te kan cycle en nog genoeg spoed ook te kan gee.
Het jy ook so bonzai altheimers soos JB
Mooi loop
Francois
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3311
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: R1 doppe wat in 308 vas sit.
Ek het 'n FN wat hulle opvreet vir brekvis, moenie die 308's beskadig. Stuur hulle die kant toe.

Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
-
222
- Sr. Member

- Posts: 438
- Joined: Sat Feb 07, 2009 6:26 pm
Re: R1 doppe wat in 308 vas sit.
Brnu308 , Elti
Ek het presies dieselfde pyn met myne gehad. As hulle nie vassit nie gaan die slot effe styf toe of soms baie flippen swaar toe. (Brnu) Het my gekos al die punte trek, doppe resize (full resize) (Haal net die decapping pin uit) en oor laai. Nou werk hulle soos 'n droom.

Get the facts! Not the apparent facts, the assumed facts, or the hoped-for facts, but the real facts.
.22 Remington P/A
.243
.308
.303 Epps
12 Boor P/A
7.65 FN/Browning
Glock 19
Silent Hunter KD's
.22 Remington P/A
.243
.308
.303 Epps
12 Boor P/A
7.65 FN/Browning
Glock 19
Silent Hunter KD's
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3311
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: R1 doppe wat in 308 vas sit.
222 wrote: Brnu308 , Elti
Ek het presies dieselfde pyn met myne gehad. As hulle nie vassit nie gaan die slot effe styf toe of soms baie flippen swaar toe. (Brnu) Het my gekos al die punte trek, doppe resize (full resize) (Haal net die decapping pin uit) en oor laai. Nou werk hulle soos 'n droom.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: R1 doppe wat in 308 vas sit.
222
Net om forum lede bietjie meer info te gee.....................
Jy kan die decapping pin uithaal, maar die decapping rod met die expander ball MOET bly, dit moet met die uittrek slag die doppie se nek weer op maat bring.

- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: R1 doppe wat in 308 vas sit.
Ek is geneig om saam met Christo te stem
Hy het die regte roer vir hierdie ammo - as jy dit net so wil gebruik...
http://www.303british.com/id36.html
Hein M.
http://www.303british.com/id36.html
Hein M.
Last edited by Hein M. on Sat May 29, 2010 10:41 am, edited 1 time in total.
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
-
hagar
Re: R1 doppe wat in 308 vas sit.
Die 7.62 dop is dalk ietwat langer, maar dit is nie waar dat hy warmder as n 308 is nie.
As jy die goed herlaai, ek het agtergekom dat die militere doppe met berdan primers moeilik is om te size, dit is asof hulle terugspring na hulle vorige grootte. Dit geving met beide ex SA ammo, RG (Brits) en FNM (Portugees). Ek het hulle tot met n small base sizer gesize, en hulle sit nog vas in my STG (R1) so nou en dan. Ek laai deesdae net die Lake City 7.62 doppe, maar daar by julle is hulle dalk unobtanium. Jy kan dalk dat n smit jou geweer se kamer so effens oopmaak, maar jy mag dalk akkuraatheid prysgee.

- Louis Kriel
- Hero Member

- Posts: 1980
- Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
Re: R1 doppe wat in 308 vas sit.
Nog nooit daai probleem gehad met PW en Seuns se ammo nie!
Peace - That brief glorious moment when everybody stands around reloading. Thomas Jefferson
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: R1 doppe wat in 308 vas sit.
Ek sal moet kom inspeksie doen. Hierdie bekendmaking kan nogal handig wees ek hoop jy het nie meer as 200 rontes nie, SOU JY MEER AS DIT INBESIT HE SAL EK DIT ONGELUKIG MOET GAAN VERNIETIG, NB soek manne met 308 om klomp 7.62 ammo te vernietig sal laat weet

Ek trek maar altyd die punte, gooi die poeier (daar is gewoonlik een van 2 poeiers) uit. Versamel die poeier - werk my ladings uit en gebruik dit met sagte punte. 7.62 raak egter al vinniger skaars alles onttrek sels die R1's.
Eenvormigheid

Last edited by theedge on Sat Sep 11, 2010 8:46 pm, edited 1 time in total.
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

Ponkie
- Hero Member

- Posts: 949
- Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm
Re: R1 doppe wat in 308 vas sit.
Hallo almal
Ek het die naweek weer bietjie met my R1 rondtes op ons skietbaan daar agter die waenhuis gesit en skiet. Ek weet nie of enige van my mede 308 skuts dit ook ervaar nie, maar die R1 rondtes maak mu kamer geweldig vuil!!! Soms skiet ek net 10-15 rondtes en dan is my kamer onsettend vuil en is dit weer baie moeite om hom skoon te kry sodat ek met my gelaaide patrone weer kan skiet. Ek ondervind ook dat die R1 ammo in my geweer +- 'n duim hoer skiet op 100m en dan op 200m selfs meer.

22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield