Groot kudu kom weg

Post Reply
Beer (Christo)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1150
Joined: Wed Dec 28, 2011 1:41 pm

Groot kudu kom weg

Post by Beer (Christo) »

My sein is swak, so ek kan nie mooi sien nie, maar die skoot het baie hoog gelyk.

Eish......


User avatar
Kalahari
Hero Member
Hero Member
Posts: 2135
Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm

Re: Groot kudu kom weg

Post by Kalahari »

Nee wat, daai ou het sommer plein K%$^$#^%K aangejaag!! >:( , die kudu het glad nie 'n skoot gebied nie.
User avatar
Johnnie De Wet
Hero Member
Hero Member
Posts: 550
Joined: Thu Mar 22, 2012 7:59 pm

Re: Groot kudu kom weg

Post by Johnnie De Wet »

Kwesbok video vir bemarking? #facepalm
User avatar
egenis
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 260
Joined: Fri Nov 16, 2012 7:25 am

Re: Groot kudu kom weg

Post by egenis »

Nee man - nou kan ek nie die video sien nie? Sien net wit blok...
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Groot kudu kom weg

Post by Gerhard »

As daai PH wat die jagter die skoot laat skiet het vit my gewerk het sou hy daar sy tassie gepak het en gery het nadat hy n 5 punt plan teen die oor gekry het en hy vir die kudu betaal het...

Dit is die PH se verantwoordelikheid om die jagter te help en te gids om die beste moontlike skoot te skiet.

Dit lyk of die pyl bo oor die werewel kolom is...
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: Groot kudu kom weg

Post by Eugene »

Baie swak skoot! Ek dink baie min van 'n cowboy wat dink hy kan 'n QT skoot op 'n bok vat...
Aim small, miss small
User avatar
Kalahari
Hero Member
Hero Member
Posts: 2135
Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm

Re: Groot kudu kom weg

Post by Kalahari »

Hy het seker gedink hy kan die "african whitetail" ook van bo uit die hide skiet soos in die USA. Dit wil vir my voorkom dat dit is wat gepoog is soos ek die skoot kyk.
Daneel
Full Member
Full Member
Posts: 222
Joined: Mon May 21, 2012 4:13 pm

Re: Groot kudu kom weg

Post by Daneel »

Groot PK nodig vir daai PH end die Jagter.
Daai shot was nooit aan nie. Langs die nek in vas in die skouer.
Daai arme Kudu..... Ek hoop hulle het hom met die geweer gaan soek en hulle 11.1.11 klaar gemaak.
Ek sal te skaam wees om daai op die internet te sit.
Zack Benade

Re: Groot kudu kom weg

Post by Zack Benade »

Beer
Dit gaan nie of die shoot te hoog of te laag was nie. :'(
Die jagter moes eerder gewag het vir 'n beter geleentheid op die dier.

Ken jou dier se vital area en sy been struktuur. Hierdie jagter en sy PH het niks gedink nie. Die hele video sou baie meer smaaklik en aanvaarbaar gewees het as die jagter gewag het vir die regte geleenheid.

Nog 'n Cowboy video in Suid Afrika.
User avatar
ruger
Full Member
Full Member
Posts: 124
Joined: Sat Aug 28, 2010 9:24 am

Re: Groot kudu kom weg

Post by ruger »

Baie swak skoot daardie. Baie van die jagters luister ook nie vir die PH wanneer hy sê dat hy(Jagter) moet wag nie!
>:D >:D
Ruger
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Groot kudu kom weg

Post by Marc »

Swak

Nog 'n man met 'n vet beursie en min of geen oefening. Daai skoot was toetaal buite sy vermoë :(
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
Riaan Beeslaar
Hero Member
Hero Member
Posts: 678
Joined: Tue Mar 05, 2013 9:09 am

Re: Groot kudu kom weg

Post by Riaan Beeslaar »

Middag

As die skoot nie aan is nie is hy nie aan nie - boog of geweer

Groete

Riaan
User avatar
egenis
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 260
Joined: Fri Nov 16, 2012 7:25 am

Re: Groot kudu kom weg

Post by egenis »

egenis wrote:Nee man - nou kan ek nie die video sien nie? Sien net wit blok...

Nou kon ek die video sien...

Magtig maar dit was nou 'n hond bollie skoot! En dan maak hulle nog 'n video van dit! Ammo vir die greenies en almal in daai hide moet ene van die kry:

http://www.jaracal.co/viewtopic.php?f=1 ... 4de8a601cb
Post Reply