More
My seun wil graag aan kompetisies deelneem.
Sien die meeste vereis 'n "spring" model en dan moet die mannetjie nog vryhand ook skiet.
Dit daar gelaat..
Het laat hy die naweek met GAMO koeeels skiet en agtergekom dat sodra die koeel sukkel om in die
loop in te gaan die geweer laag skiet.
Watter koeels sal die beste wees vir kompetisie skiet?
Smirre
Koeel keuse
- Geno
- Administrator

- Posts: 13654
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3127
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Koeel keuse
Watse skiet doen hy? 10m olimpies. Vir daai afstande is n platpunt pellet reg en selfs n marksman pellet nog akuraat. As jy praat van veldskiet waar hulle afstande vanaf 10-50m skiet moet jy kyk na Air arms of Jsb field 8.4gr of H&N field target trophy 8.64gr. Hulle is maar die akuraatste.
-
Smirre
- Hero Member

- Posts: 985
- Joined: Fri Oct 09, 2009 9:41 am
Re: Koeel keuse
303
Jy skiet
15m sit
10m kniel
10m staan
alles sonder ondersteuning
Smirre
Jy skiet
15m sit
10m kniel
10m staan
alles sonder ondersteuning
Smirre
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3127
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Koeel keuse
Vir daai aftande kan jy sommer Gamo pro magnum of pro hunter probeer. Hoe groot is die bull wat hulle na skiet?
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3127
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Koeel keuse
As dit n ligte springeweer is kyk ook na Jsb express 7.9gr as jy hulle nog in die hande kan kry. Een gat groepe op 15m is die norm met hulle.
-
Smirre
- Hero Member

- Posts: 985
- Joined: Fri Oct 09, 2009 9:41 am
Re: Koeel keuse
Dankie julle
Het H&N gekry en ook een wat al die skole hier gebruik.... Geko (is baie goedkoop)
Sal kyk hoe hulle werk
Smirre
Het H&N gekry en ook een wat al die skole hier gebruik.... Geko (is baie goedkoop)
Sal kyk hoe hulle werk
Smirre
- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
Re: Koeel keuse
Die Gekom sal werk terwyl jy nog nuut iets en vir baie oefen. Slaan dan oor na die H&N sodra julle begin kompetisie skiet en bly daarby van daar af. Die plat punt pellet is geontwerp vir 10m skiet en om mooi ronde gaatjies uit die papier te slaan om te help met tellings. So vir julle doel is dit perfek.
Jannie Welman