More manne ek vra raad asb... Waar gaan ek omtrent die regte node spoed slaan op die ladings :300 win mag parker hale
Twist:1 tot 11.5
Loop lengte:24 duim
Koeel keuse: 165grein hornady interlock.
Doppe:Pmp
Primers: cci 250 magnum rifle
Kruit:S385
Tpl:84.50
Ek het tans n goeie groepering gekry op 72 grein S385 en n tpl van 84.50mm maar ek kry so bietjie blow back op my doppe so ek dink ek is bietjie onder kamer druk
300 win mag help asb
- toelie
- Hero Member

- Posts: 926
- Joined: Mon Nov 26, 2012 9:10 pm
Re: 300 win mag help asb
Niemand wat my wil help nie?????
-
wlm
- Hero Member

- Posts: 2454
- Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
Re: 300 win mag help asb
Toelman
Bepaal eers jou dop se H2O-kapasiteit in grein en vra dan maar weer mooi.
Bepaal eers jou dop se H2O-kapasiteit in grein en vra dan maar weer mooi.
- toelie
- Hero Member

- Posts: 926
- Joined: Mon Nov 26, 2012 9:10 pm
Re: 300 win mag help asb
Dood reg wlm sal gou more oggend weeg en dit plaas kan ongelukkig nie nou nie ek werk nagskof so ja ai
- toelie
- Hero Member

- Posts: 926
- Joined: Mon Nov 26, 2012 9:10 pm
Re: 300 win mag help asb
Manne my H20 is 91.2 gr
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3614
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: 300 win mag help asb
Hallo toelie,
Ek is nog maar nuut met QL maar met jou data kry ek 'n BT van 1,237ms. Die node lê op 1.228 ms, so jy is baie naby. Die druk is 50840psi wat nie sleg is na my opinie nie.
Ek sou graag wou hoor wat sê die slimmer ouens.
Fantie
Ek is nog maar nuut met QL maar met jou data kry ek 'n BT van 1,237ms. Die node lê op 1.228 ms, so jy is baie naby. Die druk is 50840psi wat nie sleg is na my opinie nie.
Ek sou graag wou hoor wat sê die slimmer ouens.
Fantie
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 300 win mag help asb
Indien daar nie spoed gegee word kan ek nie QL kalibreer nie. Daar behoort 'n node naby aan 2940vps te wees. Die volgende node boontoe is oor max druk.
-
wlm
- Hero Member

- Posts: 2454
- Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
Re: 300 win mag help asb
wlm wrote:Toelman
Bepaal eers jou dop se H2O-kapasiteit in grein en vra dan maar weer mooi.
Ek het mos gese.
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3614
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: 300 win mag help asb
Hy het mos gesetoelie wrote:Manne my H20 is 91.2 gr
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 300 win mag help asb
Gaan kyk na "Riglyne vir Quick Load" onder herlaai vir al die inligting wat benodig word.
