Ek wil net seker maak dat ek iets reg verstaan.
Om optimale lading te kry gebruik ek QL om vir my 'n trompsnelheid te bepaal wat op 'n node lê met 'n TPL naby aan die lande. Dan trek ek in klein inkremente weg van die lande af totdat ek die beste groepering kry. Dan gebruik ek hierdie TPL en pas weer die lading aan om terug te kom op die node. Hierdie snelheid word dan met Chrony getoets en aanpassings in QL gemaak sodat die teorie en praktyk ooreenstem
Verstaan ek reg?
OBT teenoor TPL in QL
- LongWolf
- Hero Member

- Posts: 832
- Joined: Sat Mar 09, 2013 2:39 pm
Re: OBT teenoor TPL in QL
Fanta
PM vir Ludwig met hierdie vraag van jou.
hy sal jou opi regte pad kan sit glo ek.

PM vir Ludwig met hierdie vraag van jou.
hy sal jou opi regte pad kan sit glo ek.
knives@wolfjager.co.za
Francois
Francois
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: OBT teenoor TPL in QL
Byt vas. die QL gurus is weg vir die Ops. Die forum behoort weer terug te keer na normaal so teen maandag of Dinsdag.LongWolf wrote:Fanta
PM vir Ludwig met hierdie vraag van jou.
hy sal jou opi regte pad kan sit glo ek.![]()
![]()
Veiligheid eerste manne!
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: OBT teenoor TPL in QL
Oom Fanta. jy het dit volgens my onder die knie, maar hier is die proses volgens my:
1. Verkry die maks TPL wat die spesifieke koeel en geweer kombinasie sal toelaat.
2. Vekry n node spoed met die spesifieke TPL. Jou lengte sal TPL minus 0.3mm wees.
3. Gaan skiet die lading en dokumenteer baie sorgvuldig.
4. Bring die data terug na QL, en kalibreer volgens jou spoed, ens.
5. Werk weer n node spoed uit, wat verwys na n spesifieke node spoed vir jou geweer. Hier is die TPL presies dieselfde as wat in die eerste ladings gebruik is.
6. Wanneer jy nou n lading het wat vir jou die gewensde node spoed gee, kan jy verstellings aan die TPL maak in inkremente van 0.2mm. Natuurlik gaan die TPL korter word. Gaan skiet weer die ladings, en kylk waar kry jy n goeie groep.

- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3614
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: OBT teenoor TPL in QL
Baie dankie.