Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Ek hoop nie jy is passesier op daardie cruiser nie.Julle 2 saam kan nie n goeie ding wees nie.
FM kan mos sommer oorslaap daar by jou.Julle sal seker moeg word later die aans
Reds
Ou Boere se hy kry sommer Dinsdag erg brongietus so smag hy na FM se hoesstroop.Ek help hom net nie weer daaraan drink soos laas jaar se OPS toe hy agter die muur vir die manne weg gekruip het nie.Hy het skoon sy steak in BULLETS gemis daai aand.
Groete
Sakkie
Nou Ja die OPS is hier en die eerst bakkie het al opgedaag(Doons) ons het ook darem al so 4 jakkies vanoggend uit die lug uit gesien toe ons oor een van die plase vlieg, ek het vir hulle groete gestuur en gese hulle moet net sterk staan tot Donderdag aand toe.
To all the lucky ones, may you all have a great time and vlekkie a 11.1.11 time. Make new friends, rekindle old friendships and make good memories.
Wayne
manne ek is amptelik ,seer jaloers op julle.volgende keer het ek miskien die finansies en tyd om saam te gaan.
ek wens julle almal n baie voorspoedige ops toe,al is dit op die laaste dag. en mag die Vader julle almal veilig terug ly na julle huise toe.
Baie lekker naweek gewees. Dankie aan Dawie en almal wat gehelp het om alles te organiseer. Julle het regtig baie moeite gedoen,en ons almal waardeer dit opreg. Dankie ook aan al die vriendelike en behulpsame grondeienaars.Dankie ook aan Alan D dat hy my saamgenooi het as sy spanmaat.
Baie dankie, dit was nou wragtig n lekker ops gewees, dankie vir al jou moeite en reelings!
Dankie ook aan almal wat daar was, het lekker saam julle manne gekuier!
Het iemand nie dalk vanoggend n swart plastiek toolbox gevind daar erens nie, binne in is roeper en so paar los goed? As iemand hom gevind het, my net groot asb laat weet.
Baie dankie vir al die reelings en moeite ons het die naweek baie geniet.
Ook Cradock se boere wat so betrokke en hulpvaardag was op die plase en ek hoop die bakkies wat nog da roer vir n aand of wat stamp nog n klomp jakke en KATTE.
Dankie manne wat die naweek da was lekker gekuier en moeg gelag julle mag maar.Hoop almal is darem al veilig en by die huis.
Naand manne
100 Jakkalse en Katte deur die bakkies geskiet en 20 deur die choppers,die choppers het net koordinate geskiet.oom Dawie baie dankie vir n lekker OPS alles was net lekker en ons het dit geniet.
Lekker aand
Arno Doons Pienaar
Dawie, baie dankie vir alles ek so naweek brood nodig gehad. Die OPS was baie goed georganiseer jy kan trots wees op jouself en die andere wat betrokke was.
Dankie ook aan almal wat daar was vir 'n lekker tyd.