Mes makers, waar is julle ?
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Mes makers, waar is julle ?
Ek wonder net wat het geword van al ons mes Makers, ons was kort kort bederf met n mooie stukkie staal en nou is dit deesdae erg stil. Hoop hulle is besig om vooraad op te bou vir Huntex. Mis nogal al die mooi messe hier : (
- stephensonsknives
- Sr. Member

- Posts: 305
- Joined: Tue Dec 08, 2009 3:50 pm
Re: Mes makers, waar is julle ?
dag marc
ek is nog hier
ek sal n paar fotos opsit en dan is ek besig om my hele website te verander sodat die manne met iphone s ook my website kan besigtig . oja en ek het na n nuwe perseel toe getrek ook.
die realiteit van mesmaak en van die artistiese werk wat ek doen is as almal die pryse sien van hoe kwaliteit messe dan wil almal skielik mesmakers word . elke week bel nuwe mesmakers my vir idees of om net pryse uittevis . wat toe gebeur het om te verkoop moes die manne letterlik r500 vir n mes vra om iets te verkoop ,nou praat ek van n pasmaak mes. dit is nie volhoubaar in besigheid nie
wat ek graag sou wou sien is n eie identiteit in messe asook n eiesoortige prys vir die produk wat n mesmaker lewer
die mesmaak bedryf is klein en is verseker nie volhoubaar soos wat elke persoon nou n mesmaker wil word en die bedryf wil toetree nie
wat ook baie sal help as ons ophou om ingevoerde gemors te koop wat baie mooi lyk maar nie die kwaliteiet is nie en eerder aan ons eie mesmakers ,die geld bestee, miskien kan die pryse dan afkom
mesgroete

Ek stem, het juis nou die dag gesien julle gaan Rollie skiet, die dat ek wonder waar die ander is. Ek is ook skuldig in die sin dat ek julle nie genoeg ondersteun nie. Maar dit bly altyd lekker om na julle beeldskone kunswerke te kyk.
Mooi loop
Marc
Mooi loop
Marc
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Mes makers, waar is julle ?
Manne
Ek het my een mes met 0.5 micron diamant pasta gestrop scapel se gat my maat hy is werklik bang skerp
Beretta
Ek het my een mes met 0.5 micron diamant pasta gestrop scapel se gat my maat hy is werklik bang skerp
Beretta
- johan1
- Sr. Member

- Posts: 431
- Joined: Tue Feb 14, 2012 2:57 pm
Re: Mes makers, waar is julle ?
Ek is nog lewendig, ek was rukkie aan die gatkant van die lewe maar is terug, gelukkig nie my masjiene verloor nie. Ek maak nog mes maar het vir lank nie aan staal gevat nie. sal weer fotos plaas van my meer onlangse messe
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Mes makers, waar is julle ?
Oom Stephen en Oom Johan,
het julle al daaraan gedoen om 'n mesmaak kursus aan te bied? Laat die mense bv R1600 betaal dan maak hulle 'n fixblade onder julle bekwame oe. Julle verskaf al die materiaal, staal ens. Maar die handvatsel is 'n standaard hout, as hulle iets spesiaal soek, moet hulle dit self verskaf. 2 dag kursus en hulle gaan huis toe met hulle messe.

Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
- johan1
- Sr. Member

- Posts: 431
- Joined: Tue Feb 14, 2012 2:57 pm
Re: Mes makers, waar is julle ?
Ek het al baie daaraan gedink, en wil dit bittergraag doen, maar in die onderwys is mens baie jaloers op af tye, want dit kom min dat jy rustig by huis is om jou ding te doen < ek sien jy is in roodepoort streek. Ek sal graag wil help as jy belangstel, moet net mooi beplan met tyd
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Mes makers, waar is julle ?
Ja oom Johan,
Ek stel baie belang om so projek aan te pak om my eie mes te maak.
Ek dink die groot ding is om net 1 of 2 studente maksimum aan te neem en dan dit in 'n 2 dag kursus te doen.
Miskien kan oom my help met 'n mes skerp maak "opleiding" want ek is moeg gesukkel.
Ek stel baie belang om so projek aan te pak om my eie mes te maak.
Ek dink die groot ding is om net 1 of 2 studente maksimum aan te neem en dan dit in 'n 2 dag kursus te doen.
Miskien kan oom my help met 'n mes skerp maak "opleiding" want ek is moeg gesukkel.
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
- johan1
- Sr. Member

- Posts: 431
- Joined: Tue Feb 14, 2012 2:57 pm
Re: Mes makers, waar is julle ?
Nou kom maak n draai nou in die vakansie , dan kyk ons of ek kan help
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Mes makers, waar is julle ?
Pm my asb Oom se kontak besonderhede
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
- win270
- Hero Member

- Posts: 2104
- Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am
Re: Mes makers, waar is julle ?
Ek het nou die dag 'n ene Gerry Cilliers (dink ek) van die Kaap op Kyknet gesien - BAIE mooi messe!!
- 375fanatic
- Hero Member

- Posts: 1213
- Joined: Thu May 16, 2013 9:30 am
Re: Mes makers, waar is julle ?
nou waar hou die oom skool ek dog onnies het baie tyd . as ek terug dink aan die tyd wat hulle moes insit om ons te vang het my laat dink hulle het baie tyd .johan1 wrote:, maar in die onderwys is mens baie jaloers op af tye, want dit kom min dat jy rustig by huis is om jou ding te doen
CZ 550 375 H&H
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm