FHM, tydelik van forum geskei
-
THOMAST
- Hero Member

- Posts: 1892
- Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am
Re: FHM, tydelik van forum geskei
Wonder of hy 'n "baardskeerder" soek..
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: FHM, tydelik van forum geskei
Ek dink dit is gin server of spinnekop nie, dit is daai seketaresse van hom wat sy halsband korter gemaak het en hom op hok hou

"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: FHM, tydelik van forum geskei
My gedagtes presies.....BLOK wrote:Ek dink dit is gin server of spinnekop nie, dit is daai seketaresse van hom wat sy halsband korter gemaak het en hom op hok hou![]()
![]()
Aim small, miss small
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: FHM, tydelik van forum geskei
Shame Eugene, dit gaan maar stil wees hier rond
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3137
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: FHM, tydelik van forum geskei
Dis weer 'n liegstorie van hom, en hy's weer skuldig!
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: FHM, tydelik van forum geskei
Perodieke gevangenisstraf dalk...?Chevvy SS wrote:Dis weer 'n liegstorie van hom, en hy's weer skuldig!
Aim small, miss small
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: FHM, tydelik van forum geskei
Ons wag vir hom. 
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Smiley
- Sr. Member

- Posts: 402
- Joined: Sat Nov 17, 2012 2:36 pm
Re: FHM, tydelik van forum geskei
Weg is die NAM man, wil graag nog daai detail van die spinnekop jag in die kantoor hoor.
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
Re: FHM, tydelik van forum geskei
Dink seketaresse het hom so by gekom hy kan nie deur sy oë kyk nie, dit vat so tyd om deur hulle weer te sien.
- Reggie Gerber
- Hero Member

- Posts: 1223
- Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm
Re: FHM, tydelik van forum geskei
Hy werk al klaar aan n alaby
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: FHM, tydelik van forum geskei
Dis 'n lieg, vermoed hy het groen gegaan nadat sy sekretaresse hom onder hande gehad het
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: FHM, tydelik van forum geskei
Ek is in die selle bootjie...
Sal maar na ure kom loer
Sal maar na ure kom loer
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: FHM, tydelik van forum geskei
Hy gaan terug kom met n broek vol planne7mm wrote:Ons wag vir hom.
- grumpy
- Hero Member

- Posts: 2772
- Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am
Re: FHM, tydelik van forum geskei
HY lieg die wetter! Hy wil he ons moet hom los en dat die vure stadig uit brand. Hy is skuldig en klaar gevonnis deur Eugene en nou moet hy sy straf uit dien maar nou het hy weer bail geskip!!!
Hy is op nkort leiband? Eish! Stick and stones can break my bone but chains and leathers turns me on!! Dan hy nog kinky ook!!
Die man is vol verrassings!!
Hy is op nkort leiband? Eish! Stick and stones can break my bone but chains and leathers turns me on!! Dan hy nog kinky ook!!
Die man is vol verrassings!!
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
Re: FHM, tydelik van forum geskei
Gerhard, watter seketaresse het jou beet gekom??Gerhard wrote:Ek is in die selle bootjie...
Sal maar na ure kom loer
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: FHM, tydelik van forum geskei
Ek kan nie by die werk in log op die forum nie.Frikkiedbr wrote:Gerhard, watter seketaresse het jou beet gekom??Gerhard wrote:Ek is in die selle bootjie...
Sal maar na ure kom loer
Word geblok...
Nee ek wens ek het so iets soos n sekretaresse...
- Lourens
- Hero Member

- Posts: 1174
- Joined: Tue Apr 19, 2011 8:09 am
Re: FHM, tydelik van forum geskei
So effe var die skertsery af, kan die manne nie van 'n proxy server gebruik maak om in te log nie?
Ludwig kom in?
Ludwig kom in?
- Lourens
- Hero Member

- Posts: 1174
- Joined: Tue Apr 19, 2011 8:09 am
Re: FHM, tydelik van forum geskei
Ludwig,
Ek self het maar nog bitter min van proxys gebruik gemaak en weet nie van baie nie, maar dievolgende 2 mag moontlik werk:
http://www.hidemyass.com/
http://www.proxy4free.com/
Proxy4free lys 'n helse klomp proxy servers na gelang van rang en success rate ens...
Ek is nie n kenner op die gebied nie, weet maar net 'n man kan proxys gebruik om sekere beperkinge by die kantoor te omseil...
Groete,
Lou
Ek self het maar nog bitter min van proxys gebruik gemaak en weet nie van baie nie, maar dievolgende 2 mag moontlik werk:
http://www.hidemyass.com/
http://www.proxy4free.com/
Proxy4free lys 'n helse klomp proxy servers na gelang van rang en success rate ens...
Ek is nie n kenner op die gebied nie, weet maar net 'n man kan proxys gebruik om sekere beperkinge by die kantoor te omseil...
Groete,
Lou
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: FHM, tydelik van forum geskei
Wanneer is FHM weer terug hier? Kan ons nie vir die man insamel vir internet bondels dat hy Jaracal op sy sel kan volg nie?
Dis darem maar stil hier sonder ou Grapgat....
En die spinnekoppe (en sy tikster) het seker ook bietjie rus nodig!
PM bietjie vir my die man se selnr of e-pos adres as iemand dit het?
Groete
Dis darem maar stil hier sonder ou Grapgat....
En die spinnekoppe (en sy tikster) het seker ook bietjie rus nodig!
PM bietjie vir my die man se selnr of e-pos adres as iemand dit het?
Groete
Aim small, miss small
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: FHM, tydelik van forum geskei
Behoort nie meer lank te vat nie, die bos telegraaf is gestuur, hopelik het hy sein daar waar hy is 
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- grumpy
- Hero Member

- Posts: 2772
- Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am
Re: FHM, tydelik van forum geskei
HY het seker weer aan gejaag so kort op mekaar en wil dit nie noem want dan gaan hy geteer en veer word!!
Ons hou sommer sy bachelors voor die tyd, daai lekker sap, skeer hom en sit hom op n trein Zululand toe vas gemaak in sy kom[artement. Sommer so p p by die venster uit!!
Hy is nou baie bang om sy stem hier te kom dik maak!! HY het pak gekry en is bang die volgende pak slae gaan baie erg wees

Ons hou sommer sy bachelors voor die tyd, daai lekker sap, skeer hom en sit hom op n trein Zululand toe vas gemaak in sy kom[artement. Sommer so p p by die venster uit!!
Hy is nou baie bang om sy stem hier te kom dik maak!! HY het pak gekry en is bang die volgende pak slae gaan baie erg wees
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: FHM, tydelik van forum geskei
Manne is skerp ne - MooiMarc wrote:Behoort nie meer lank te vat nie, die bos telegraaf is gestuur, hopelik het hy sein daar waar hy is