FHM, tydelik van forum geskei

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
THOMAST
Hero Member
Hero Member
Posts: 1892
Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am

Re: FHM, tydelik van forum geskei

Post by THOMAST »

Wonder of hy 'n "baardskeerder" soek..
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: FHM, tydelik van forum geskei

Post by BLOK »

Ek dink dit is gin server of spinnekop nie, dit is daai seketaresse van hom wat sy halsband korter gemaak het en hom op hok hou ;) ;) ;)
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: FHM, tydelik van forum geskei

Post by Eugene »

BLOK wrote:Ek dink dit is gin server of spinnekop nie, dit is daai seketaresse van hom wat sy halsband korter gemaak het en hom op hok hou ;) ;) ;)
My gedagtes presies..... >:D
Aim small, miss small
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: FHM, tydelik van forum geskei

Post by Marc »

Shame Eugene, dit gaan maar stil wees hier rond
User avatar
Chevvy SS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3137
Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am

Re: FHM, tydelik van forum geskei

Post by Chevvy SS »

Dis weer 'n liegstorie van hom, en hy's weer skuldig!
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: FHM, tydelik van forum geskei

Post by Eugene »

Chevvy SS wrote:Dis weer 'n liegstorie van hom, en hy's weer skuldig!
Perodieke gevangenisstraf dalk...?
Aim small, miss small
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: FHM, tydelik van forum geskei

Post by Gawie(13mm) »

Ons wag vir hom. :D
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
User avatar
Smiley
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 402
Joined: Sat Nov 17, 2012 2:36 pm

Re: FHM, tydelik van forum geskei

Post by Smiley »

Weg is die NAM man, wil graag nog daai detail van die spinnekop jag in die kantoor hoor.
User avatar
Frikkiedbr
Hero Member
Hero Member
Posts: 4254
Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am

Re: FHM, tydelik van forum geskei

Post by Frikkiedbr »

Dink seketaresse het hom so by gekom hy kan nie deur sy oë kyk nie, dit vat so tyd om deur hulle weer te sien.
User avatar
Reggie Gerber
Hero Member
Hero Member
Posts: 1223
Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm

Re: FHM, tydelik van forum geskei

Post by Reggie Gerber »

Hy werk al klaar aan n alaby
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: FHM, tydelik van forum geskei

Post by Jakkalsgat »

Dis 'n lieg, vermoed hy het groen gegaan nadat sy sekretaresse hom onder hande gehad het
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: FHM, tydelik van forum geskei

Post by Gerhard »

Ek is in die selle bootjie...

Sal maar na ure kom loer
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: FHM, tydelik van forum geskei

Post by Marc »

7mm wrote:Ons wag vir hom. :D
Hy gaan terug kom met n broek vol planne
User avatar
grumpy
Hero Member
Hero Member
Posts: 2772
Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am

Re: FHM, tydelik van forum geskei

Post by grumpy »

HY lieg die wetter! Hy wil he ons moet hom los en dat die vure stadig uit brand. Hy is skuldig en klaar gevonnis deur Eugene en nou moet hy sy straf uit dien maar nou het hy weer bail geskip!!!

Hy is op nkort leiband? Eish! Stick and stones can break my bone but chains and leathers turns me on!! Dan hy nog kinky ook!!

Die man is vol verrassings!!
User avatar
Frikkiedbr
Hero Member
Hero Member
Posts: 4254
Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am

Re: FHM, tydelik van forum geskei

Post by Frikkiedbr »

Gerhard wrote:Ek is in die selle bootjie...

Sal maar na ure kom loer
Gerhard, watter seketaresse het jou beet gekom??
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: FHM, tydelik van forum geskei

Post by Gerhard »

Frikkiedbr wrote:
Gerhard wrote:Ek is in die selle bootjie...

Sal maar na ure kom loer
Gerhard, watter seketaresse het jou beet gekom??
Ek kan nie by die werk in log op die forum nie.

Word geblok...

Nee ek wens ek het so iets soos n sekretaresse...
User avatar
Lourens
Hero Member
Hero Member
Posts: 1174
Joined: Tue Apr 19, 2011 8:09 am

Re: FHM, tydelik van forum geskei

Post by Lourens »

So effe var die skertsery af, kan die manne nie van 'n proxy server gebruik maak om in te log nie?
Ludwig kom in?
User avatar
Lourens
Hero Member
Hero Member
Posts: 1174
Joined: Tue Apr 19, 2011 8:09 am

Re: FHM, tydelik van forum geskei

Post by Lourens »

Ludwig,

Ek self het maar nog bitter min van proxys gebruik gemaak en weet nie van baie nie, maar dievolgende 2 mag moontlik werk:

http://www.hidemyass.com/

http://www.proxy4free.com/

Proxy4free lys 'n helse klomp proxy servers na gelang van rang en success rate ens...

Ek is nie n kenner op die gebied nie, weet maar net 'n man kan proxys gebruik om sekere beperkinge by die kantoor te omseil...

Groete,
Lou
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: FHM, tydelik van forum geskei

Post by Eugene »

Wanneer is FHM weer terug hier? Kan ons nie vir die man insamel vir internet bondels dat hy Jaracal op sy sel kan volg nie?

Dis darem maar stil hier sonder ou Grapgat.... :'(

En die spinnekoppe (en sy tikster) het seker ook bietjie rus nodig! ;)

PM bietjie vir my die man se selnr of e-pos adres as iemand dit het?

Groete
Aim small, miss small
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: FHM, tydelik van forum geskei

Post by Marc »

Behoort nie meer lank te vat nie, die bos telegraaf is gestuur, hopelik het hy sein daar waar hy is :)
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
grumpy
Hero Member
Hero Member
Posts: 2772
Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am

Re: FHM, tydelik van forum geskei

Post by grumpy »

HY het seker weer aan gejaag so kort op mekaar en wil dit nie noem want dan gaan hy geteer en veer word!!

Ons hou sommer sy bachelors voor die tyd, daai lekker sap, skeer hom en sit hom op n trein Zululand toe vas gemaak in sy kom[artement. Sommer so p p by die venster uit!! ;D

Hy is nou baie bang om sy stem hier te kom dik maak!! HY het pak gekry en is bang die volgende pak slae gaan baie erg wees

>:(
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: FHM, tydelik van forum geskei

Post by theedge »

Marc wrote:Behoort nie meer lank te vat nie, die bos telegraaf is gestuur, hopelik het hy sein daar waar hy is :)
Manne is skerp ne - Mooi
Post Reply