Boog jag video
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Boog jag video
Hierdie was my laaste bosveld boog jag video gewees wat ek gemaak het..
-
Herman Venter
- Hero Member

- Posts: 645
- Joined: Sun May 08, 2011 5:29 pm
Re: Boog jag video
Gerhard,
Weet nie of is dit net my internet nie, maar ek sien nie n link of iets nie?
Groete
Herman
Weet nie of is dit net my internet nie, maar ek sien nie n link of iets nie?
Groete
Herman
- egenis
- Sr. Member

- Posts: 260
- Joined: Fri Nov 16, 2012 7:25 am
Re: Boog jag video
Baie nice video en mooi ram! Lyk jy het 2 kamera's? Lyk smart om meer as net die impak skoot te sien maar is dit nie ongemaklik met al die kamera's nie?
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Boog jag video
Ja nee, die video is baie goed gemaak. Komplimente. Mooi rammetjie ook gewees.
Veiligheid eerste manne!
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Boog jag video
egenis wrote:Lyk jy het 2 kamera's? Lyk smart om meer as net die impak skoot te sien maar is dit nie ongemaklik met al die kamera's nie?
Ek dink dis een kamera, en 'n bietjie acting wat na die tyd verfilm word.
Goed, beter, 6millimeter!
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Boog jag video
Baie mooi video, mooi skoot daai!
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2485
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: Boog jag video
nice dankie vir die oplaai
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: Boog jag video
Gerhard jy kan maar by Egoli n jobbie kry hoor.Mooi vid.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Boog jag video
Dankie manne,
Ek het net een kamera gebruik en die edit werk self gedoen...
Dit is n baie lekker stokperdjie wat die boog jag nog lekkerder maak.
Ek het net een kamera gebruik en die edit werk self gedoen...
Dit is n baie lekker stokperdjie wat die boog jag nog lekkerder maak.
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Boog jag video
Mooi saamgevat 
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
-
lechwe
- Jr. Member

- Posts: 89
- Joined: Sat Aug 04, 2012 12:39 pm
Re: Boog jag video
Gerhard,
Nice video en boog. Ek het selfde boog en oorweeg om hom n bietjie op te stel, tans op 67 lb en 28" draw length. Skiet so 470 grein pyle. Dink daaraan om op te stel. Soek bietjie meer kinetiese energie
Nice video en boog. Ek het selfde boog en oorweeg om hom n bietjie op te stel, tans op 67 lb en 28" draw length. Skiet so 470 grein pyle. Dink daaraan om op te stel. Soek bietjie meer kinetiese energie
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Boog jag video
Lechwe wrote:Gerhard,
Nice video en boog. Ek het selfde boog en oorweeg om hom n bietjie op te stel, tans op 67 lb en 28" draw length. Skiet so 470 grein pyle. Dink daaraan om op te stel. Soek bietjie meer kinetiese energie
Dankie,
Draai die 350 vas.
Jy is amper daar.
Jy behoort reeds goeie energie te ontwikkel met jou setup soos hy is.
-
lechwe
- Jr. Member

- Posts: 89
- Joined: Sat Aug 04, 2012 12:39 pm
Re: Boog jag video
Sal laat weet, beplan om volgende week vinnig by vriend Reg te stop oppad Rosslyn toe.
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Boog jag video
Hy sal jou mooi help...
Tune sommer weer die boog dan ook oppi Hooter Shooter
Tune sommer weer die boog dan ook oppi Hooter Shooter
- dawiec
- Hero Member

- Posts: 625
- Joined: Sat May 05, 2012 10:50 am
Re: Boog jag video
Mooi gemaak Gerhard...die Video en die skoot!
- mr rey
- Jr. Member

- Posts: 90
- Joined: Thu Jan 24, 2013 11:16 am
Re: Boog jag video
baie netjies gedoen - die video en die skoot
geluk!
geluk!
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Boog jag video
mr rey wrote:baie netjies gedoen - die video en die skoot
geluk!
Dankie
- Killzone
- Hero Member

- Posts: 646
- Joined: Sun Nov 18, 2012 6:26 pm
Re: Boog jag video
'n Baie goeie video Gerhard. Ek weet nie hoe baie betrokke jy by Impak se produksie is nie, maar DP en Redge kan verseker jou meer betrokke maak. Baie goed gedoen.

