Ek wil weet,
Waaruit en hoe lyk n kwikstaaf?
Wat is die verskil as jy nou n tube vat vol gearbox olie gooi en n stainless staal soliede rod daarin sit en seel.
Sal dit nie dieselfde effek he of miskien nog beter vir recoil?
Ek wil graag hoor wat se die slim manne!
Kwikstaaf
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Kwikstaaf
Dagse Grumpy
Ek is nou nie hoog op in die Fisika nie, maar ek dink nie dit gaan heeltemal dieselfde effek he as 'n buis met kwik nie. Eerstens is die kwik swaarder en sal in die buis, meer beweeglik wees as 'n staaf in dik olie. Dit gaan hier oor reaksie en teenreaksie. Volgens my navorsing, moet die kwikbuis teen 'n hoek van 7 grade ten opsigte van die loop, in die kolf gebed word. Die buis word ook ongeveer driekwart met kwik gevul en as jy dan normaalweg met die geweer aanle, is die kwik agter in die buis. Sodra jy skiet, ruk die geweer agtertoe en as gevolg van die traaghheid van die kwik, beweeg dit nie saam met die beweging van die geweer nie, maar bly vir 'n oomblik staties. Die kwik stuit dus as't ware die agtertoe beweging van die geweer.
Slimmer ouens kan dalk 'n beter verduideliking gee. Jammer Grumpy, as ek dalk nou iets gese het wat jy al reeds weet.
Groetnis
Pieter W.V.

- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3612
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: Kwikstaaf
Ek het hierdie op die internet gekry:
"Another recoil control device is the mercury filled or weight and spring loaded anti-recoil tube. These devices are usually mounted in the buttstock of a rifle or shotgun and help to reduce perceived recoil in two ways. First, they add weight, which actually reduces recoil. (The same benefit can be achieved by packing the butt with lead shot.) And second, the mercury or the spring loaded weight in the tube (depending on the type of tube installed) moves forward under recoil as your body is driven back, temporarily storing some recoil energy. As your body begins to recover from the rifle's recoil by moving forward again, the mercury or weight is moved back to its starting position, dissipating the stored energy. The net recoil energy is the same, but its peak amplitude is lower and its duration is longer. The subjective result is perhaps a 20% reduction in recoil."
Ek het 'n kwik buis in my 300WM en dit werk beslis! Ek weet net dit is krities waar en teen watter hoek hy ingebou word.
Sterkte,
Fantie

- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: Kwikstaaf
Grumpy Wat jy beoog gaan net vir jou n swaarder kolf gee.
Die kwik buis werk op die beginsel van n skokbreker. Die buis word teen 7 grade geinstaleer met die lae kant na die skouer se kant. As jy skiet beweeg die kwik vorentoe en absorbeer energie sodat jy minder energie in jou skouer sit. Dit werk dus twee ledig. Dit maak jou geweer swaarder en verminder skop deur gewig en tweedens deur energie te absorbeer deur die kwik te beweeg. Dalk ook op n derde wyse deur dat die beweging van die kwik dalk die impuls verleng en dus die "felt recoil" verminder. Ek is nie seker oor nr 3 nie
Frikkie
Die kwik buis werk op die beginsel van n skokbreker. Die buis word teen 7 grade geinstaleer met die lae kant na die skouer se kant. As jy skiet beweeg die kwik vorentoe en absorbeer energie sodat jy minder energie in jou skouer sit. Dit werk dus twee ledig. Dit maak jou geweer swaarder en verminder skop deur gewig en tweedens deur energie te absorbeer deur die kwik te beweeg. Dalk ook op n derde wyse deur dat die beweging van die kwik dalk die impuls verleng en dus die "felt recoil" verminder. Ek is nie seker oor nr 3 nie
Frikkie
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Kwikstaaf
Grumpy
Ek het baie gelees oor die kwikstaaf. Ek het nie self een in my geweer nie a.g.v. die uiteenlopende menings hieroor. Sommige ouens sweer daarby en ander verwerp die storie. Baie beweer jy kan maar net sowel 'n loodstaaf in jou kolf sit.
Ek noem dit maar net, want ek glo die ding gaan 'n paar rand kos. In sekere Lande word kwik, as gevolg van die hoe toksisiteit, heeltemal verbied.
As jy met ouens praat wat hoog op is in die Fisika, gaan jy dalk die regte antwoord kry.
Ek is maar 'n eenvoudige, werklose "old timer".
Groetnis
P.W.V.