8 x Kameelperd Bulle te Jag: Dringend
- Berg-Bewer
- Full Member

- Posts: 110
- Joined: Tue Mar 23, 2010 9:48 am
8 x Kameelperd Bulle te Jag: Dringend
Goeie naand mede Forum lede!
'n Kliënt van my by wie ek oes het 8 mooi Kameelperd Bulle om te jag!
(Nou nie stok ou bulle nie, maar ook nie jong goed nie. Ek glo julle verstaan wat ek bedoel!)
Ek het die wild nog nêrens gepost nie, so Forum lede kry voorkeur. Dit is ongelukkig 'n dringende saak
en hulle moet so spoedig moontlik afgehaal / gejag word. Dit is so plus minus 60km vanaf VanZylsrus, daar is lekker
kamp / slaap geriewe, koelkamer, ens. Die Kameelperde is deel van 'n klomp wild wat ge-oes moet word, maar is eintlik
net 'n kopseer vir my. Ek wil niks op die goed maak nie en sal verkies indien hulle gejag kan word voor ek daar oes.
Die Kliënt soek R12,000.00 / kop en indien enigeeen belangstel epos my asb by: bruwerbj@telkomsa.net
Beste groete
Berg-Bewer

- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: 8 x Kameelperd Bulle te Jag: Dringend
Is die vel en karkas die jagter sin of wil die boer dit hou?
-
Herman Venter
- Hero Member

- Posts: 645
- Joined: Sun May 08, 2011 5:29 pm
Re: 8 x Kameelperd Bulle te Jag: Dringend
Luister ook..Gerhard wrote:Is die vel en karkas die jagter sin of wil die boer dit hou?
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: 8 x Kameelperd Bulle te Jag: Dringend
Jy gaan sukkel om nou 'n slaghuis te kry wat daai vleis by jou gaan oorkoop. Hulle gaan almal eers hulle""labels" moet verander 
As alles joune is, is dit vyf jaar terug se prys daai, wens ek het sente gehad
Gerhard
Daai 500 soek hoeka bietjie vars lug, klits een dan kom vertel jy ons

" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Louis Kriel
- Hero Member

- Posts: 1980
- Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
Re: 8 x Kameelperd Bulle te Jag: Dringend
Maw jy mag net die Kameelperd jag. Die vleis bly die eienaar s'n?Marc wrote:Jy gaan sukkel om nou 'n slaghuis te kry wat daai vleis by jou gaan oorkoop. Hulle gaan almal eers hulle""labels" moet verander
As alles joune is, is dit vyf jaar terug se prys daai, wens ek het sente gehad
Gerhard
Daai 500 soek hoeka bietjie vars lug, klits een dan kom vertel jy ons
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6971
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: 8 x Kameelperd Bulle te Jag: Dringend
Nee vir daai prys moet jy die vel en vleis kan hou.
Marc,
Gerhard eht ongelukkig lank terug sy 500 verkoop

Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: 8 x Kameelperd Bulle te Jag: Dringend
DWB wrote:Nee vir daai prys moet jy die vel en vleis kan hou.
Marc,
Gerhard het ongelukkig lank terug sy 500 verkoop
Dan moet die 375 maar nader staan
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
-
Herman Venter
- Hero Member

- Posts: 645
- Joined: Sun May 08, 2011 5:29 pm
Re: 8 x Kameelperd Bulle te Jag: Dringend
Ek dink 'n walk en stalk met die boog sal Gerhard meer lok.. Selfde hier!
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: 8 x Kameelperd Bulle te Jag: Dringend
Om binne 40yards van n kameelperd bul te kom en hom met n 800gr pyl te piets op die regte plek is n groot uitdaaging.
Die 3006 met n kop skoot sal ook werk...
Ai ek wens die cash flow was beter

- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: 8 x Kameelperd Bulle te Jag: Dringend
Manne
BB het bevestig die vleis vel, hol en tong is alles joune vir daai prys. Van die swartkol op sy snoet tot die witkol onder sy voet van die bokant van die perd tot die puntjie van sy stert alles maar alles vir R12000. Al wat nie ingesluit is nie, is die charcoal en braai sout as jy hom daar wil braai. O ja en natuurlik jou normale dag en nag fooie en daai goedjies. Die dier is joune vir [glow]R12000[/glow]
Daai perd is elke sent werd.

Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!
Groete
Jaco Stander
Groete
Jaco Stander
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: 8 x Kameelperd Bulle te Jag: Dringend
Wel dit hang nou af wat die dagfooi is 
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: 8 x Kameelperd Bulle te Jag: Dringend
30-06 met 200gr Barnes tsx oppie blad laat n langnek gougou omval.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: 8 x Kameelperd Bulle te Jag: Dringend
Dis n WOERSE bargain prys daai manne - gaan jag asb die dnnerse perde sodat ek my nie in die 11:1:11 indruk by my bankbestuurder nie. Asb gaan jag daai perdjies toe!!!Jakkalsgat wrote:Manne
BB het bevestig die vleis vel, hol en tong is alles joune vir daai prys. Van die swartkol op sy snoet tot die witkol onder sy voet van die bokant van die perd tot die puntjie van sy stert alles maar alles vir R12000. Al wat nie ingesluit is nie, is die charcoal en braai sout as jy hom daar wil braai. O ja en natuurlik jou normale dag en nag fooie en daai goedjies. Die dier is joune vir [glow]R12000[/glow]
Daai perd is elke sent werd.
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- Berg-Bewer
- Full Member

- Posts: 110
- Joined: Tue Mar 23, 2010 9:48 am
Re: 8 x Kameelperd Bulle te Jag: Dringend
Hallo Manne, jammer ek was 'n bietjie besig met die boekhouer, mos jaareinde, ens.Jakkalsgat wrote:Manne
BB het bevestig die vleis vel, hol en tong is alles joune vir daai prys. Van die swartkol op sy snoet tot die witkol onder sy voet van die bokant van die perd tot die puntjie van sy stert alles maar alles vir R12000. Al wat nie ingesluit is nie, is die charcoal en braai sout as jy hom daar wil braai. O ja en natuurlik jou normale dag en nag fooie en daai goedjies. Die dier is joune vir [glow]R12000[/glow]
Daai perd is elke sent werd.
Soos Jaco Stander sê alles is joune, vel, vleis, kop, pote, ens!
Ek sal vanaand post rakende die ander fooie, ens
Groete Berg-Bewer
- Berg-Bewer
- Full Member

- Posts: 110
- Joined: Tue Mar 23, 2010 9:48 am
Re: 8 x Kameelperd Bulle te Jag: Dringend
Hallo JulleBerg-Bewer wrote:Goeie naand mede Forum lede!
'n Kliënt van my by wie ek oes het 8 mooi Kameelperd Bulle om te jag!
(Nou nie stok ou bulle nie, maar ook nie jong goed nie. Ek glo julle verstaan wat ek bedoel!)
Ek het die wild nog nêrens gepost nie, so Forum lede kry voorkeur. Dit is ongelukkig 'n dringende saak
en hulle moet so spoedig moontlik afgehaal / gejag word. Dit is so plus minus 60km vanaf VanZylsrus, daar is lekker
kamp / slaap geriewe, koelkamer, ens. Die Kameelperde is deel van 'n klomp wild wat ge-oes moet word, maar is eintlik
net 'n kopseer vir my. Ek wil niks op die goed maak nie en sal verkies indien hulle gejag kan word voor ek daar oes.
Die Kliënt soek R12,000.00 / kop en indien enigeeen belangstel epos my asb by: bruwerbj@telkomsa.net
Beste groete
Berg-Bewer
Die prys is R12,000.00 / Kameelperd Bul. Jy vat alles!!!
Dagfooi, slag, Koelkamer, recovery uit veld en slaap geriewe (Jag huis) ingesluit @ R800,00 / dag / jagter en
R500.00 / dag / nie jagter. Die akkomodasie is self catering en eie beddegoed! Hout word voorsien! Baie lekker braai plek!
Hierdie pryse is direk van die boer / kliënt en wil of gaan ek niks daarop maak nie!!! Ek wil net graag die kliënt help om die goed aftehaal so gou moontlik!
Jag kan plaasvind enige tyd van die 18de Maart tot 10 Mei 2013!
Ek wil graag die goed uitklaar / afhandel voor Saterdag 09 Maart 2013.
'n R1,000.00 deposito is betaalbaar per Kameelperd direk na die boer. Enige een wat belangstel kontak my asb per epos by bruwerbj@telkomsa.net
Meld asb datum wat jy wil jag en hoeveelheid, ens!
Ek sal al die details met ontvangs van jou epos vir jou deurstuur.
Let wel die goed is nog nerens anders adverteer nie!
Beste groete
Jaco Bruwer
082 808 4723
083 365 6226