Hi almal,
Ek is die trotse eienaar van 'n nuwe 7mm Rem Mag en terwyl ek wag vir die lisensie om te arriveer wil ek solank die herlaai toerusting begin aanskaf.
Watter matryse sal ek moet gebruik vir 'n magnum kaliber? Full length, S-type, Nek? Of is dit maar dieselfde vir nie-magnum kalibers?
en terwyl ek op die onderwerp is, watter kruit S385 of S365?, ek beplan om 150 - 160gr te gooi.
Ek hoor graag van julle.
Watter tipe matryse vir 'n 7mm Rem Mag
- Leroi
- Full Member

- Posts: 238
- Joined: Mon Jun 11, 2012 6:59 am
-
THOMAST
- Hero Member

- Posts: 1892
- Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am
Re: Watter tipe matryse vir 'n 7mm Rem Mag
Leroi, met my 7mm Ruger No1 moet ek maar full size. As ek nek size sit die doppe vas na die tweede herlaai.Die geweer het nie die beste uittrek stelsel nie.
Ek jag met 170/175gr koeëls en daarvoor gebruik ek S385. Vit 168gr Berger VLD gebruik ek ook S385.
Het een keer GS Custom 125gr SP koeëls gejaag met S365 teen 3550 fps, lekker vir gonge skiet, maar loop word baie warm, so ek sal dit nie gereeld doen nie.
Ek gebruik RCBS Competition matryse, hulle werk mooi.
Ek jag met 170/175gr koeëls en daarvoor gebruik ek S385. Vit 168gr Berger VLD gebruik ek ook S385.
Het een keer GS Custom 125gr SP koeëls gejaag met S365 teen 3550 fps, lekker vir gonge skiet, maar loop word baie warm, so ek sal dit nie gereeld doen nie.
Ek gebruik RCBS Competition matryse, hulle werk mooi.
- Leroi
- Full Member

- Posts: 238
- Joined: Mon Jun 11, 2012 6:59 am
Re: Watter tipe matryse vir 'n 7mm Rem Mag
Dankie Thomas,
partial full size jy of maak jy die doppe fabriek standaard?;
en waar kry 'n mens deesdae van daai RCBS kompetisie dies, die Redding kompetisie dies sal seker 'n waardige plaasvervanger wees?
partial full size jy of maak jy die doppe fabriek standaard?;
en waar kry 'n mens deesdae van daai RCBS kompetisie dies, die Redding kompetisie dies sal seker 'n waardige plaasvervanger wees?
-
THOMAST
- Hero Member

- Posts: 1892
- Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am
Re: Watter tipe matryse vir 'n 7mm Rem Mag
O ja beslis, Leroi die Redding stel is mooi.
Ek stel die matrys op sodat die skouer 0,001" terug gedruk word van die kamer skouer.
Ek stel die matrys op sodat die skouer 0,001" terug gedruk word van die kamer skouer.