Wat is julleopinies van die handwapen?
Ek oorweeg baie sterk om hom more te koop!!
Dankie.
Remington 1911
- grumpy
- Hero Member

- Posts: 2772
- Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am
Re: Remington 1911
Ja ja ja!!! Ek weet.More is dit done and deal.
black-sam ent! Compentency is R 900. Toe ek dit hoor amper in my broek gek-k en as ek dit gedoen het dan het ek nog n oorveeg by die vrou ook gekry en n uitk-k parade by die wasmeid!!
Daar gaan al my geld!!!! Vrou kry n .38 snubby!!

- varkjagter
- Full Member

- Posts: 184
- Joined: Wed Jan 11, 2012 12:24 pm
Re: Remington 1911
Dagse grumpy
1911 ,wat kan n mens se behalwe puik, puik, puik wapen ,enige 1911 is al klaar n wonderlike wapen , die remington is nie sleg nie maar ek dink jy kan beter kry vir minder "moelas" .ek het laas jaar n by in die bonnet gekry om ook n 1911 aanteskaf en het baie rongesoek en vergelyk.ek het na die reminton r1 , ruger sr 1911 , para gi expert ,taurus, reminton r1 enhanced en ook desert eagle 1911 g model gekyk.
die remington r1 enhanced is seker die mooiste ,miskien beste maar ook die duurste 14 500 ,die gewone r1 ,ruger ,taurus,para is bietjie vaal en kos tussen 8000 en 10000
dit los ons nou met die desert eagle 1911 ,die ding is pragtig , het n uitstekende sneller ,beavertailgrip,skeletonised hammer en al wat n review is praat net goed oor hom en hoe akkuraat hy is .sy prys is 9 000 en ek het hom by zimbi opgespoor .
voor jy koop kyk net na die outjie hy laat jou hart warm klop
my lisensie is gister goedgekeur sal fotos plaas as hy kom
groete van huis tot huis
varkjagter

Maak betaling vanaand. Compentency more aan wag net vir die papierwerk wat gestuur word. Sal motivering doen en dan gaan hy in.
My vrou kry n .38 met pachmyr grip, gun blue.