Moeilikheid! BWB
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4792
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Moeilikheid! BWB
Ek kry 'n pryslys van 'n jag plaas en saam met dit die foto. As dit geweer jagter was het die ou moeilikheid!? Hy is bietjie ver agter op die strepe.
https://lh5.googleusercontent.com/-E4wi4iyqZtE/US8-QtFZ69I/AAAAAAAAEO4/95PI_TQV3go/s901/5.JPG
https://lh5.googleusercontent.com/-E4wi4iyqZtE/US8-QtFZ69I/AAAAAAAAEO4/95PI_TQV3go/s901/5.JPG
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Moeilikheid! BWB
Carl, as ek kyk na die lyn van die pyl (as ek dit reg sien), lyk dit vir my na 'n kwaai QA skoot! As die boog genoeg ponde en die pyl genoeg KE het, kan daai dalk nie so 'n slegte skoot wees nie... Ek is egter maar skrikkerig vir te skuins QA skote...
Aim small, miss small
- Nickvn
- Hero Member

- Posts: 1554
- Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am
Re: Moeilikheid! BWB
Ja nee dit is nou moeilikheid........ Sal maar n ou met n geweer moet gaan roep vir die stappie. Dit gaan n lang stappie wees.
- Kalahari
- Hero Member

- Posts: 2135
- Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm
Re: Moeilikheid! BWB
Ek mag verkeerd wees, maar ek dink nie daardie pyl gaan die vitals haal nie. Weet mos nie hoe lank die pyl is nie?
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Moeilikheid! BWB
Ek dink daai pyl is vas teen die ander kantste blad
en die kant deur die lewer. Die bok gaan nie te ver loop nie.
'n Pyl is so 75cm lank.
en die kant deur die lewer. Die bok gaan nie te ver loop nie.
'n Pyl is so 75cm lank.
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Moeilikheid! BWB
Daar is nie n manier dat jy n call kan maak oor hoe die skoot plaasing was as jy na die foto kyk nie.
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4792
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Moeilikheid! BWB
Eugene ek hoor jou, dit lyk of die pyl deur gaan enjin toe. Maar as iemand met geweer so skiet gaan ek hom nie jammer kry as die bok nie hang nie. Dalk werk die pyl se gif anders as lood.
-
Zack Benade
Re: Moeilikheid! BWB
Dis 'n aksie foto. Ek stem saam met jou Gerhard.Daar is nie n manier dat jy n call kan maak oor hoe die skoot plaasing was as jy na die foto kyk nie.
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4792
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Moeilikheid! BWB
Dis ook waar met die wegspring kon die hoek geskuif het van die pyl.Gerhard wrote:Daar is nie n manier dat jy n call kan maak oor hoe die skoot plaasing was as jy na die foto kyk nie.
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4792
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Moeilikheid! BWB
Die SB gaan vinnig lê
https://lh5.googleusercontent.com/-ouVMNrRYfUw/US9TqRMyQiI/AAAAAAAAEPM/sw76jxqYkSI/s901/1.JPG
https://lh5.googleusercontent.com/-ouVMNrRYfUw/US9TqRMyQiI/AAAAAAAAEPM/sw76jxqYkSI/s901/1.JPG
- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
Re: Moeilikheid! BWB
Stem saam met jou Ludwig. Nie n slegte skoot nie, bees sal hang aan die hak.
Carl, daai springbokkie gaan val terwyl jy hom nog kan sien!
Carl, daai springbokkie gaan val terwyl jy hom nog kan sien!
ek soek nog wapens...
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: Moeilikheid! BWB
Hy sal le daai bees.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4792
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Moeilikheid! BWB
Baie insiggewend. Sou julle dieselfde skoot vat sê op 80m met jou gunsteling geweer? Dis nou BWB nie SB nie
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Moeilikheid! BWB
Vra bietjie vir daai plaas hoe het die skoot op die BWB toe af gegaan?
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: Moeilikheid! BWB
Nee ek dink daar gaan teveel pens mis wees met n geweer.Carl wrote:Baie insiggewend. Sou julle dieselfde skoot vat sê op 80m met jou gunsteling geweer? Dis nou BWB nie SB nie
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4792
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Moeilikheid! BWB
Bevestig die Bees was DOOD. Die pyl het die long gepenetreer.
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Moeilikheid! BWB
Carl wrote:Bevestig die Bees was DOOD. Die pyl het die long gepenetreer.
Het vermoed dit was en lewer en oorkantste long skoot met die pyl wat teen die blad/skouer been vas is.
Maar met die aksie foto kan jy nie n skoot roep nie.
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Moeilikheid! BWB
Paar manne hier wat nogal 'n raak skoot kan raai
Ek sou ook reken met sy lengte hy iets moet sny wat tel, veral as hy rond beweeg 
Ek persoonlik sou daai skoot oorgesien het, veral omdat hy uit 'n hide geklits is, mens het baie meer tyd om jou skoot te kies as om bloot in die veld te moet wees
Ek persoonlik sou daai skoot oorgesien het, veral omdat hy uit 'n hide geklits is, mens het baie meer tyd om jou skoot te kies as om bloot in die veld te moet wees
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: Moeilikheid! BWB
Daai pyl is nog oppad in,hy sal dieper gaan.Het al op baie boogskiet vids gesien dat dit lyk of die pyl swak penetrasie gekry het maar n paar sekondes daarna kan mens sien hy is hy deur.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?