Moeilikheid! BWB

Post Reply
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4792
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Moeilikheid! BWB

Post by Carl »

Ek kry 'n pryslys van 'n jag plaas en saam met dit die foto. As dit geweer jagter was het die ou moeilikheid!? Hy is bietjie ver agter op die strepe.
https://lh5.googleusercontent.com/-E4wi4iyqZtE/US8-QtFZ69I/AAAAAAAAEO4/95PI_TQV3go/s901/5.JPG
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: Moeilikheid! BWB

Post by Eugene »

Carl, as ek kyk na die lyn van die pyl (as ek dit reg sien), lyk dit vir my na 'n kwaai QA skoot! As die boog genoeg ponde en die pyl genoeg KE het, kan daai dalk nie so 'n slegte skoot wees nie... Ek is egter maar skrikkerig vir te skuins QA skote...
Aim small, miss small
User avatar
Nickvn
Hero Member
Hero Member
Posts: 1554
Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am

Re: Moeilikheid! BWB

Post by Nickvn »

Ja nee dit is nou moeilikheid........ Sal maar n ou met n geweer moet gaan roep vir die stappie. Dit gaan n lang stappie wees.
User avatar
Kalahari
Hero Member
Hero Member
Posts: 2135
Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm

Re: Moeilikheid! BWB

Post by Kalahari »

Ek mag verkeerd wees, maar ek dink nie daardie pyl gaan die vitals haal nie. Weet mos nie hoe lank die pyl is nie?
User avatar
VdWalt
Hero Member
Hero Member
Posts: 3412
Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm

Re: Moeilikheid! BWB

Post by VdWalt »

Ek dink daai pyl is vas teen die ander kantste blad
en die kant deur die lewer. Die bok gaan nie te ver loop nie.
'n Pyl is so 75cm lank.
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Moeilikheid! BWB

Post by Gerhard »

Daar is nie n manier dat jy n call kan maak oor hoe die skoot plaasing was as jy na die foto kyk nie.
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4792
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: Moeilikheid! BWB

Post by Carl »

Eugene ek hoor jou, dit lyk of die pyl deur gaan enjin toe. Maar as iemand met geweer so skiet gaan ek hom nie jammer kry as die bok nie hang nie. Dalk werk die pyl se gif anders as lood.
Zack Benade

Re: Moeilikheid! BWB

Post by Zack Benade »

Daar is nie n manier dat jy n call kan maak oor hoe die skoot plaasing was as jy na die foto kyk nie.
Dis 'n aksie foto. Ek stem saam met jou Gerhard.
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4792
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: Moeilikheid! BWB

Post by Carl »

Gerhard wrote:Daar is nie n manier dat jy n call kan maak oor hoe die skoot plaasing was as jy na die foto kyk nie.
Dis ook waar met die wegspring kon die hoek geskuif het van die pyl.
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4792
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: Moeilikheid! BWB

Post by Carl »

Die SB gaan vinnig lê ;)
https://lh5.googleusercontent.com/-ouVMNrRYfUw/US9TqRMyQiI/AAAAAAAAEPM/sw76jxqYkSI/s901/1.JPG
User avatar
SV MAD (Henk)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1653
Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm

Re: Moeilikheid! BWB

Post by SV MAD (Henk) »

Stem saam met jou Ludwig. Nie n slegte skoot nie, bees sal hang aan die hak.

Carl, daai springbokkie gaan val terwyl jy hom nog kan sien!
ek soek nog wapens...
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: Moeilikheid! BWB

Post by G-force »

Hy sal le daai bees.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4792
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: Moeilikheid! BWB

Post by Carl »

Baie insiggewend. Sou julle dieselfde skoot vat sê op 80m met jou gunsteling geweer? Dis nou BWB nie SB nie
User avatar
VdWalt
Hero Member
Hero Member
Posts: 3412
Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm

Re: Moeilikheid! BWB

Post by VdWalt »

Vra bietjie vir daai plaas hoe het die skoot op die BWB toe af gegaan?
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: Moeilikheid! BWB

Post by G-force »

Carl wrote:Baie insiggewend. Sou julle dieselfde skoot vat sê op 80m met jou gunsteling geweer? Dis nou BWB nie SB nie
Nee ek dink daar gaan teveel pens mis wees met n geweer.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4792
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: Moeilikheid! BWB

Post by Carl »

Bevestig die Bees was DOOD. Die pyl het die long gepenetreer.
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Moeilikheid! BWB

Post by Gerhard »

Carl wrote:Bevestig die Bees was DOOD. Die pyl het die long gepenetreer.

Het vermoed dit was en lewer en oorkantste long skoot met die pyl wat teen die blad/skouer been vas is.

Maar met die aksie foto kan jy nie n skoot roep nie.
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Moeilikheid! BWB

Post by Marc »

Paar manne hier wat nogal 'n raak skoot kan raai :) Ek sou ook reken met sy lengte hy iets moet sny wat tel, veral as hy rond beweeg ???

Ek persoonlik sou daai skoot oorgesien het, veral omdat hy uit 'n hide geklits is, mens het baie meer tyd om jou skoot te kies as om bloot in die veld te moet wees :)
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: Moeilikheid! BWB

Post by G-force »

Daai pyl is nog oppad in,hy sal dieper gaan.Het al op baie boogskiet vids gesien dat dit lyk of die pyl swak penetrasie gekry het maar n paar sekondes daarna kan mens sien hy is hy deur.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
Post Reply