Gras in damme
- Lourens Potgieter
- Hero Member

- Posts: 883
- Joined: Fri Jun 15, 2012 10:07 am
Re: Gras in damme
Daai pic van jou is die vis seker heelwat oor 10kg....
- PaulM
- Hero Member

- Posts: 881
- Joined: Mon Jul 09, 2012 8:48 pm
Re: Gras in damme
Dankie vir al die terugvoer. Die onskuldige vragie het aansienlik meer reaksie uitgelok as wat ek
aanvanklik gedink het. Dankie, ek het sommer weer heelwat geleer ook.
Lyk my die beste oplossing sal maar wees om so af en toe 'n paar 'bane' skoon te maak met 'n eg.
Dan het die klein vissies darem steeds wegkruipplek ook wanneer die swartbaars kom aansit vir ete.
Groetnis.

PaulM
Soos ons vadere vertrou het,
Leer ook ons vertrou, o Heer.
Met ons land en met ons nasie
Sal dit wel wees, God regeer.
Soos ons vadere vertrou het,
Leer ook ons vertrou, o Heer.
Met ons land en met ons nasie
Sal dit wel wees, God regeer.
- RUPERT
- Hero Member

- Posts: 1192
- Joined: Thu Jun 28, 2012 1:47 pm
Re: Gras in damme
PaulM
Ek hengel nou al vir baie jare spesie en het met die wild bewaarders by Rietvlei dam gesels toe ek sien daar word helse pompe in die dam ingesit.Rietvlei is baie bekend vir die gras en dit is hoekom die parkeraad toe besluit het om die pompe in tevoer en in die dam in te sit.Al wat die pompe doen is is om water te beweeg en deur dit te doen die suurstofvlak te verhoog.Volgens "hulle" word die gras gedwing om langer as gewoonlik tegrooi om by die suurstof uit tekom en as die water nou beweeg word sal die gras vrek en tot normale hoogtes grooi.
Wat jy moontlik kan doen is om n manier teberaam om meer water beweeging in jou dam tekry en moontlik werk dit.
Sterkte

-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Gras in damme
Seekoei ofRUPERT wrote:PaulM
Wat jy moontlik kan doen is om n manier teberaam om meer water beweeging in jou dam tekry en moontlik werk dit.
Sterkte
- RUPERT
- Hero Member

- Posts: 1192
- Joined: Thu Jun 28, 2012 1:47 pm
Re: Gras in damme
Die probleem met dieCarl wrote:Seekoei ofRUPERT wrote:PaulM
Wat jy moontlik kan doen is om n manier teberaam om meer water beweeging in jou dam tekry en moontlik werk dit.
Sterkte
- Jake1
- Hero Member

- Posts: 2358
- Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm
Re: Gras in damme
Moet asb nie vrugbare graskarpe vestig nie, dit is teen die wet en ly moet vervoerpermitte he vir skuif.
- Biker
- Hero Member

- Posts: 812
- Joined: Sun Feb 07, 2010 12:19 pm
Re: Gras in damme
Dagse
Ek volg julle topic en wil sommer hier vra oor karp ontslae te raak van. Het n baie mooi dam so 3,5km lank wat ook vroeer forelle in gehad het en is nou oorbevolk met karp. Ek dink sterk daaraan om na die reenseisoen die water uit te syphon en als dood te maak met ratenone in die water wat dan oorbly. Sal dan die dam stok met forelle en bass sodat as daar weer karp inspoel daar genoeg roofvis is om hulle vir n paar jare in
intoom te hou. Kan nie aan n ander goedkoper plan dink nie
Groete Biker

- Christo
- Hero Member

- Posts: 3311
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Gras in damme
Sterkte, die eiers gaan bly uitbroei.Biker wrote:Dagse
Ek volg julle topic en wil sommer hier vra oor karp ontslae te raak van. Het n baie mooi dam so 3,5km lank wat ook vroeer forelle in gehad het en is nou oorbevolk met karp. Ek dink sterk daaraan om na die reenseisoen die water uit te syphon en als dood te maak met ratenone in die water wat dan oorbly. Sal dan die dam stok met forelle en bass sodat as daar weer karp inspoel daar genoeg roofvis is om hulle vir n paar jare in
intoom te hou. Kan nie aan n ander goedkoper plan dink nie
Groete Biker
Groot bass is dodelik op klein karpies.
Bass en karp is saam mekaar se dodelikste vyand. Die bass vang die klein karpies en die karpe swem agter die eierle^ wyfies aan en vreet die bass eiers op.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
- Lourens Potgieter
- Hero Member

- Posts: 883
- Joined: Fri Jun 15, 2012 10:07 am
Re: Gras in damme
Biker, wat gaan jy met al die vis maak? Dit gaan darem jou plek laat stink.....anders moet jy die georganiseerde hengelklubs naby jou kry om daar te hengel, en reel dan dat hulle nie terug gooi nie....maar probleem is dan dat jy dalk lyne in jou water gaan kry.....ek sou nie al die karp uithaal nie...klein karp vingerlinge is gunsteling bass kos....probleem is net om hulle te beheer.....
Ek weet nie in watter rigting jy is nie. Die karp hengel spanne hengel met heelwat sterker lyn, wat nie sommer breek nie...op die SA's word meer as 1000 kg per pen(2 hengelaars) gevang oor 3 dae......
Ek weet nie in watter rigting jy is nie. Die karp hengel spanne hengel met heelwat sterker lyn, wat nie sommer breek nie...op die SA's word meer as 1000 kg per pen(2 hengelaars) gevang oor 3 dae......
- Biker
- Hero Member

- Posts: 812
- Joined: Sun Feb 07, 2010 12:19 pm
Re: Gras in damme
Deeg
Ek is op die Stormberge Oos Kaap. Daar is baie gras en alge in die water en die karp byt net in een hoek waar hulle so bietjie mielies nou en dan gevoer word . Die dam is groot. As jy om die kant loop is dit n vreeslike geslurp en sien jy die vis naby soos hulle in die plante om die kant wei, wil hom in die winter leegmaak dan vrot niks nie agv die koue. Al die eiers broei mos uit in die somer so as als dood is moet daar eers weer inspoel met die volgende vloede en hopenlik is die dam dan weer vol roofvis
Ek is op die Stormberge Oos Kaap. Daar is baie gras en alge in die water en die karp byt net in een hoek waar hulle so bietjie mielies nou en dan gevoer word . Die dam is groot. As jy om die kant loop is dit n vreeslike geslurp en sien jy die vis naby soos hulle in die plante om die kant wei, wil hom in die winter leegmaak dan vrot niks nie agv die koue. Al die eiers broei mos uit in die somer so as als dood is moet daar eers weer inspoel met die volgende vloede en hopenlik is die dam dan weer vol roofvis
- Lourens Potgieter
- Hero Member

- Posts: 883
- Joined: Fri Jun 15, 2012 10:07 am
Re: Gras in damme
Daai behoort als uit te kry ja.....