Iemand nie asb die ou help nie...

Post Reply
User avatar
Gernie
Hero Member
Hero Member
Posts: 771
Joined: Tue Apr 07, 2009 4:24 pm

Iemand nie asb die ou help nie...

Post by Gernie »

Ek sien nou die op die internet, wil iemand nie asb die ou help nie. http://www.junkmail.co.za/outdoors-and- ... s-24360271

Dink 'n goeie begin sal wees Sub A spelling.... :police:
Silent Hunting
Hero Member
Hero Member
Posts: 1224
Joined: Wed Jun 13, 2012 8:19 pm

Re: Iemand nie asb die ou help nie...

Post by Silent Hunting »

Ongelooflik. Hoop net nie iemand is slim genoeg om hom te bel nie.
CZ 200 PCP, .22 Bruno, .222 BSA, 6mmSLR, 6.5SLR, 22-250 Howa, Paar 6.5 creeds, 9mm CZ P7, ens
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
User avatar
Pitbull
Full Member
Full Member
Posts: 237
Joined: Wed Dec 07, 2011 9:05 am

Re: Iemand nie asb die ou help nie...

Post by Pitbull »

Genugtig, kon net 'n paar woorde uitmaak.
I may not be there yet, but I'm closer than I was yesterday.
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Iemand nie asb die ou help nie...

Post by PWV »

Gernie wrote:Ek sien nou die op die internet, wil iemand nie asb die ou help nie. http://www.junkmail.co.za/outdoors-and- ... s-24360271

Dink 'n goeie begin sal wees Sub A spelling.... :police:
Verseker nog nie Sub A geslaag nie en is dus buitendien te jonk om alleen met 'n geweer te speel.
Skande vir die Vrystaters! ;) ;)
Silent Hunting
Hero Member
Hero Member
Posts: 1224
Joined: Wed Jun 13, 2012 8:19 pm

Re: Iemand nie asb die ou help nie...

Post by Silent Hunting »

Oom Piter,

Hy kom van PTA af met 'n blou hemp. Kuier by sy ouma in die oue tehuis. Altans, dit moet so iets wees.
CZ 200 PCP, .22 Bruno, .222 BSA, 6mmSLR, 6.5SLR, 22-250 Howa, Paar 6.5 creeds, 9mm CZ P7, ens
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
FCLoretz
Hero Member
Hero Member
Posts: 3043
Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am

Re: Iemand nie asb die ou help nie...

Post by FCLoretz »

Ek reken, hy moet 'n paar klappe kry en dan maar weer begin briewe skryf. Selfoon het nie die man goed gedoen nie.

Daar is min dinge in die lewe wat my so irriteer as spelling. Ek weet dat spelling nie almal se sterkpunt is nie, maar die lid in die advertensie vat dit net te ver.
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Iemand nie asb die ou help nie...

Post by BLOK »

Hey! hey! hey!, ek kan ook nie spel nie en ek het sub a geslaag.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
FCLoretz
Hero Member
Hero Member
Posts: 3043
Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am

Re: Iemand nie asb die ou help nie...

Post by FCLoretz »

BLOK wrote:Hey! hey! hey!, ek kan ook nie spel nie en ek het sub a geslaag.

Ja, maar as ons jou stukkie skrywe hier vergelyk met die kokkenol op Junkmail se skrywe, dan het jy onderskeiding gekry
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: Iemand nie asb die ou help nie...

Post by Eugene »

Is daai nie Goose nie, kerels? :o En as dit nie is nie, moet Goose hom nie dalk antwoord nie? >:D

Goose kom in....! 8)
Aim small, miss small
FCLoretz
Hero Member
Hero Member
Posts: 3043
Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am

Re: Iemand nie asb die ou help nie...

Post by FCLoretz »

Eugene wrote:Is daai nie Goose nie, kerels? :o En as dit nie is nie, moet Goose hom nie dalk antwoord nie? >:D

Goose kom in....! 8)
Dit is seker goose se "CHINA"
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Iemand nie asb die ou help nie...

Post by PWV »

Silent Hunting wrote:Oom Piter,

Hy kom van PTA af met 'n blou hemp. Kuier by sy ouma in die oue tehuis. Altans, dit moet so iets wees.

Ha..ha..ha..ha...'n Analfabeet wat by 'n treinvenster naby Henneman uitgeval het!
User avatar
grumpy
Hero Member
Hero Member
Posts: 2772
Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am

Re: Iemand nie asb die ou help nie...

Post by grumpy »

Is dit hoe die duckies praat van Bloemies????

Jaco kom help jou gabbe met n jag in Bloem!! !!!!
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Iemand nie asb die ou help nie...

Post by Marc »

Ooh $&&@$ DIT bly in Sasolburg, heeeeeeelp
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
ROBBIE1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1937
Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am

Re: Iemand nie asb die ou help nie...

Post by ROBBIE1 »

Dink jy hy kan gehelp word Gernie? Weet nie watter boer so kerneels op sy plaas sal wil he nie, as hy so tos spel, hoe gaan hy skiet!!!!!!
User avatar
ruger
Full Member
Full Member
Posts: 124
Joined: Sat Aug 28, 2010 9:24 am

Re: Iemand nie asb die ou help nie...

Post by ruger »

Ek wonder net "wardeur" is hy? want hy sal dit seker ook nie waardeer as hy genooi word nie!
:laugh: :laugh: :laugh: :laugh:
User avatar
Gernie
Hero Member
Hero Member
Posts: 771
Joined: Tue Apr 07, 2009 4:24 pm

Re: Iemand nie asb die ou help nie...

Post by Gernie »

Aag nee sies mense.... ;D
User avatar
vlakvark1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1568
Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm

Re: Iemand nie asb die ou help nie...

Post by vlakvark1 »

As hy skiet soos hy spel dan is daar m@3rse fout. Hy sal als raakskiet behalwe wat hy moet skiet :police:
vlakvark en bosvark Bvk
Danie Lombard .243

Re: Iemand nie asb die ou help nie...

Post by Danie Lombard .243 »

LIEWE OUERS! Dit is bitter swak. Ek is sprakeloos. Dankie Vader ek was in die tyd op skool toe die plank en rottang die in ding was op ons se agter stewe. Ek is nie eendag spyt oor my skool onderig nie.
User avatar
JohannHorn
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 94
Joined: Wed Aug 15, 2012 7:59 pm

Re: Iemand nie asb die ou help nie...

Post by JohannHorn »

Hehe dit kan net n STORMER suporter wees!!!
User avatar
JohannHorn
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 94
Joined: Wed Aug 15, 2012 7:59 pm

Re: Iemand nie asb die ou help nie...

Post by JohannHorn »

Silent Hunting wrote:Oom Piter,

Hy kom van PTA af met 'n blou hemp. Kuier by sy ouma in die oue tehuis. Altans, dit moet so iets wees.

Hy skiet en spel soos die stormers rugby speel!!! Hahaha
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Iemand nie asb die ou help nie...

Post by PWV »

JohannHorn wrote:
Silent Hunting wrote:Oom Piter,

Hy kom van PTA af met 'n blou hemp. Kuier by sy ouma in die oue tehuis. Altans, dit moet so iets wees.

Hy skiet en spel soos die stormers rugby speel!!! Hahaha

Ja, die ou wat die Stormers laat verloor het, kom ook uit Gauteng!! :P :P
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: Iemand nie asb die ou help nie...

Post by theedge »

Hoop hy skiet biqi beter lol
Post Reply