Lands

projag

Re: Lands

Post by projag »

Hoe s? hulle: iemand wat nie 'n akkurate geweer kan waardeer nie kan ook nie die vroulike geslag waardeer nie
User avatar
Yalair
Hero Member
Hero Member
Posts: 917
Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm

Re: Lands

Post by Yalair »

so bek moet jem kry  ;)
johan
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 409
Joined: Thu Dec 04, 2008 9:51 pm

Re: Lands

Post by johan »

Projag
Jys te slim vir my ;D
n Geweer wat behoorlik gepak is op pilare of blok gee amper nie om wat jy hom voer nie.
Ek het gister dit weer waargeneem met die edele Sir se slingervel :o...oorgeslaan van 65v-max na 75v-max sonder om te raak aan daai yster.........ongelooflik!

Pak of laat pak maar jou roer behoorlik....."konstante akuraatheid het n prys...Dirk"
"Craftsmanship is a combination of knowledge on how to use tools and of skill with the hands."
projag

Re: Lands

Post by projag »

Johan
By jou kleiner kalibers moet dit so wees. By die groteres 7mm+ is dit nie altyd so maklik teen baie ho? spoed nie. Vibrasie impak groter. As jy gelukkig is om 'n positiewe loop te besit, pas hom mooi op.
johan
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 409
Joined: Thu Dec 04, 2008 9:51 pm

Re: Lands

Post by johan »

Projag

Ongelukkig is lope vir my soos ice cream......ek vreet hulle op......en dis te lekker ;D
"Craftsmanship is a combination of knowledge on how to use tools and of skill with the hands."
projag

Re: Lands

Post by projag »

Sal jou nog eendag oor 'n dop bewys dat jy heelwaarskynlik met minder spoed presies dieselfde kan doen  en met groter sukses. Daar is 'n optimumpunt.
Geniet dit.
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Re: Lands

Post by JACQUES BOTHA »

PROJAG:
Nou maak jy my kopwurms weer teen topspoed rondhol..
jy sallie kan wag vir daai dop nie.....jy sal moet verduidelik...
Ek is honger vir daai info.....LAAT WAAI plz...
Shoot straight and tell the truth!
projag

Re: Lands

Post by projag »

Jacq
Let wel ek s?: heelwaarskynlik.
Verder verwys ek na optimum.

Die dop help met die oortuiging. Die ou wat sy dop die beste kan vat wen die argument.

Het jy al gewonder wanneer die kruit wat jy laai als uitgebrand is  -- gebeur dit wanneer die koe?l nog in die loop is, of nie en hoe stel jy dit vas?

Watter effek het jou ladings op jou trajek? wat is die verskil?

Wat is jou produktiewe optimum?

Gee daai wurms werk :)
User avatar
jaracal
Administrator
Administrator
Posts: 1886
Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm

Re: Lands

Post by jaracal »

Projag
Die program Quickload gee al daai antwoorde. Raynie gebruik dit en is dit nogal werklik finominaal hoe naby aan die snelheid ens die program kom met die insette wat jy invoer en die werklikheid. My dasher bv was die voorspelling binne enkele voet/sek akkuraat.

Groete

Heinrich
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
johan
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 409
Joined: Thu Dec 04, 2008 9:51 pm

Re: Lands

Post by johan »

Projag

"SPEED KILLS" ;D

En hoe !!!

Het toe vir Swartekater gemeet, 3850fps, slegte weer ons wou nie groepe skiet nie.
"Craftsmanship is a combination of knowledge on how to use tools and of skill with the hands."
User avatar
jaracal
Administrator
Administrator
Posts: 1886
Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm

Re: Lands

Post by jaracal »

Johan
Wat se roer het ek nou die dag mee geskiet. Ek het bietjie harsingskudding opgedoen so ek kon nie werklik onthou nie.

Groete

Heinrich
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
johan
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 409
Joined: Thu Dec 04, 2008 9:51 pm

Re: Lands

Post by johan »

Hein
Jou olifantjag kursus op Spitskop het jy suksesvol met die volgende bewapening voltooi;

.720 Pidersoli dubbel
1000gr koniese loodkoel
170gr Wano FFg swartkruit

Dis egter die edele Sir wat met lof geslaag het met n lading van 200gr Sannadex P ;D
Sir het dit onmiddelik ontken maar ek en Hein het persoonlik waargeneem hoe die ou een en n half tree moes terugtree :o......jy kan maar mooi groot en sterk ook wees.....daai ding druk jou terug....en jy moet klou vir al wat jy werd is anders is dit uit jou hande uit ;D

Daar is reeds n opvolgkursus geboek en as ek reg verstaan sal daar n lemoenman ook teenwoordig wees.
"Craftsmanship is a combination of knowledge on how to use tools and of skill with the hands."
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3311
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: Lands

Post by Christo »

EINA !!!
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
projag

Re: Lands

Post by projag »

o toe skiet die grootman ook 'n slag met 'n geweer --- het hy dan nie in die army sommer die russiese orrel in sy hand houvas nie.
Post Reply