22 250 vir jakke

Post Reply
User avatar
Jakes
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 78
Joined: Thu Jan 19, 2012 3:17 pm

22 250 vir jakke

Post by Jakes »

Hi

Ek was gelukkig om saterdag n CZ 22 250 te wen, hoe werk die kaliber vir die jakalse of moet ek n ander kaliber vat, tans gebruik ek n 222 & 270. ek leer nog die jakkalsdans ding sal graag hoor wat se die manne wat kan
User avatar
johann
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 343
Joined: Mon Dec 27, 2010 8:17 pm

Re: 22 250 vir jakke

Post by johann »

22-250 gooi mooi, lekker plat trajek. Met 55gr v-max gat hy mooi maak. Ek skiet nie self met een nie, maar is baie lekker roere.

Groete Johann
User avatar
C.J.
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 396
Joined: Wed Nov 17, 2010 8:24 am

Re: 22 250 vir jakke

Post by C.J. »

Jakes,

Ek kry darem die jakke dood met myne... Nee wat, jy het niks om oor bekommerd te wees nie!

Groete,
C.J.
Dawie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1270
Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm

Re: 22 250 vir jakke

Post by Dawie »

Ek skiet al jarre met 22-250

40gr NBT of V-max @ 4150-4260fps nou besig om 2 de geweer op te skiet. Het al 243 ook geskiet maar verkies die 22-250.

Min recoil, plat trajek. Met 40gr....Zero op 100m en stel 4clicks(1 MOA) op, en jy stel niks tot op 300m
User avatar
Izak H
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 343
Joined: Sun Jun 14, 2009 9:38 am

Re: 22 250 vir jakke

Post by Izak H »

Hi

My raad is begin sommer met 60gr punte, en jy kan jakkalse skiet en jag sonder om te worry oor wind, ek was gelukkig om 'n 22-250 met 1/8 twist loop persent te kry, ek laai hom met 69gr punte, dankie piet breedt, en hy loop beter as stroop !!!! Ek skiet 60 en 69gr punte teen dieselfde spoed, maar met verskillende kruit !

My opinie
Izak H
User avatar
Jakes
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 78
Joined: Thu Jan 19, 2012 3:17 pm

Re: 22 250 vir jakke

Post by Jakes »

Dankie

Ek gaan nou die papier werk afhandel, ingee en wag (darem is dit nie meer so lank nie)

Ek het met n skut gepraat wat met ook 22 250 skiet hy is baie happy (het al so 850 stuks wild laat val met sy 22 250)

S

Jakes
User avatar
Arno Pienaar
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 280
Joined: Sat Oct 15, 2011 9:37 pm

Re: 22 250 vir jakke

Post by Arno Pienaar »

Ek glo nie jy kan verkeerd gaan met n 22-250 om jakkies te skiet nie ek skiet ook met een jakkals en hy maak mooi,ek weet nie wat is sy spoed nie maar ek laai hom 60gr Vmax 335 34gr en ek is BAIE tevrede met hom wind pla nie so erg met die 60gr's nie.

Mooiloop
Arno
jamalley
Hero Member
Hero Member
Posts: 630
Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm

Re: 22 250 vir jakke

Post by jamalley »

Perfek vir Jakkals met 50gr VMAX
User avatar
NEGE3
Hero Member
Hero Member
Posts: 1397
Joined: Sat Feb 09, 2013 4:38 pm

Re: 22 250 vir jakke

Post by NEGE3 »

Baie netjies. Geluk en geniet hom.
Groetnis.
Groete,
Koos de Beer
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: 22 250 vir jakke

Post by Gerhard »

Baie geluk.

Jy gaan die kaliber baie geniet.
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: 22 250 vir jakke

Post by cassie_calvinia »

Izak H wrote:Hi

My raad is begin sommer met 60gr punte, en jy kan jakkalse skiet en jag sonder om te worry oor wind, ek was gelukkig om 'n 22-250 met 1/8 twist loop persent te kry, ek laai hom met 69gr punte, dankie piet breedt, en hy loop beter as stroop !!!! Ek skiet 60 en 69gr punte teen dieselfde spoed, maar met verskillende kruit !

My opinie
Izak H
maak net seker wat jou twis is. 60gr verkies 1:8. anders is 55gr max.
HOU HOM DAAI DIKTE
Post Reply