Happy Happy.....!!!!!!

Post Reply
User avatar
Varminter-308
Full Member
Full Member
Posts: 219
Joined: Mon Nov 05, 2012 2:02 pm

Happy Happy.....!!!!!!

Post by Varminter-308 »

Wil net vir Jakkalsgat se.....

Baie geluk met jou geboortedag en mag daar nog vele meer wees.

Geniet hom

Groete
FCLoretz
Hero Member
Hero Member
Posts: 3043
Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am

Re: Happy Happy.....!!!!!!

Post by FCLoretz »

Veels Geluk gat van die jakkals, :) Hoop dit is 'n mooi en geseende jaar
User avatar
Reggie Gerber
Hero Member
Hero Member
Posts: 1223
Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm

Re: Happy Happy.....!!!!!!

Post by Reggie Gerber »

Geluk en aan jou ander helfde Goose >:D
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4793
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: Happy Happy.....!!!!!!

Post by Carl »

Geluk Jaco! Hoop dis lekkerdag en mooi geseende jaar.
User avatar
BRNO (Pierre)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4058
Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am

Re: Happy Happy.....!!!!!!

Post by BRNO (Pierre) »

Carl wrote:Geluk Jaco! Hoop dis lekkerdag en mooi geseende jaar.
+1
Veiligheid eerste manne!
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6971
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Happy Happy.....!!!!!!

Post by DWB »

Geluk ou grote!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: Happy Happy.....!!!!!!

Post by Eugene »

Baie geluk en geniet dit vreeslik!
Aim small, miss small
User avatar
Johan22
Hero Member
Hero Member
Posts: 524
Joined: Mon May 07, 2012 8:07 am

Re: Happy Happy.....!!!!!!

Post by Johan22 »

geluk met die groot dag jessey jys luckky met velantins day en als groot bederf ne

Johan22
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Happy Happy.....!!!!!!

Post by Jakkalsgat »

Middag almal

Dankie vir al die mooi wense, ek het vandag al paar verassings gehad hier van die forum manne se kant af, manne baie, baie dankie en wil ek vir julle se soos Nataniel sal se " Julle maak my special voel"
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!

Groete
Jaco Stander
stan man

Re: Happy Happy.....!!!!!!

Post by stan man »

boeta
ek glo jy het n lekker dag gehad.net jammer ons was nie saam in die veld nie.
ek mis jou boet!!
Albert_7
Full Member
Full Member
Posts: 158
Joined: Sat Dec 08, 2012 10:30 am

Re: Happy Happy.....!!!!!!

Post by Albert_7 »

Congrats
Jaco B
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 357
Joined: Tue Aug 21, 2012 9:51 am

Re: Happy Happy.....!!!!!!

Post by Jaco B »

Baie geluk met jou b-day Jakalsgat.
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Happy Happy.....!!!!!!

Post by Jakkalsgat »

Dankie aan elkeen van julle.

Ouboet,

Hoe wil jy dan geweer vashou met daai verinne f-@%te hande, of sal ek nou weer al die ddoenerse vashou werk moet doen

Maak plan en kom saam Weltevrede toe.
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!

Groete
Jaco Stander
User avatar
Chevvy SS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3137
Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am

Re: Happy Happy.....!!!!!!

Post by Chevvy SS »

Geluk! Moenie dat jakkals vanaand sy gat sien nie!
User avatar
grumpy
Hero Member
Hero Member
Posts: 2772
Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am

Re: Happy Happy.....!!!!!!

Post by grumpy »

Die ou moes een moers dag gehad het. Ek het hom op FB boodskap gestuur, op die forum gestuur en op BBM. Nie een reply nie!!!
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Happy Happy.....!!!!!!

Post by Jakkalsgat »

Johann

Ek het gewag dat jy my bel :laugh: :laugh: :laugh:

Ai Johann, gaan dol by my sorry man boonop het ek gisteraand vir vroulief "getreat" vir "val in die tuin dag", sy het erg na haar ma hulle verlang toe braai ek maar varkvleis.

Verjaardag was maar soos alle ander dae, op die einde maar net 'n gepomp maar verder heel goed.

Dankie nogmals vir al die boodskappe en seenwense
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!

Groete
Jaco Stander
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Happy Happy.....!!!!!!

Post by Marc »

:-*
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Happy Happy.....!!!!!!

Post by Jakkalsgat »

Marc :-*

??? :-[ :o
Post Reply