More
'n Vriend van my hier op die dorp het so geweer by sy pa ge-erf. Volgens wat ek kan raak lees is die ammunisie net vir 'n kort rukkie deur Kynoch gemaak. Die opsies bestaan om doppe te vorm ens. Hy herlaai self. Sommige verwysings is na 375 NE rimless.
Is dit die moeite werd?
Is daar ander opsies wat tegnies moontlik is bv kamer oorsny na iets meer algemeen?
Enige anders advies sal waardeer word.
9.5x57mm Mannlicher-Schönauer Vraag
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
-
ThinusS
- Sr. Member

- Posts: 316
- Joined: Sun Jul 17, 2011 10:00 am
Re: 9.5x57mm Mannlicher-Schönauer Vraag
.375 koeëls (tot en met 270 gr) sal goed werk. Jy behoort 7x57 of, nog beter, 8x57 doppe te kan opnek. Weens hulle magasyne is die Mannlichers moeilik om van kaliber te verander.
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: 9.5x57mm Mannlicher-Schönauer Vraag
Dankie Thinus. Soos ek dan verstaan is die groot probleem jy kannie nie die grens oorsteek met 'n 8x57 dop/rondte met jou liksens wat sê 9.5x57? En as 'n paraat polisieman jou stop in 'n padblokkade?
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: 9.5x57mm Mannlicher-Schönauer Vraag
Hoor by PMP of jy nie paar 7x57 doppe kan kry sonder headstamps nie?
Goed, beter, 6millimeter!
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: 9.5x57mm Mannlicher-Schönauer Vraag
Dankie, of dan Ken Stewart.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 9.5x57mm Mannlicher-Schönauer Vraag
Weet van 'n kennis wat 30-06 doppe gelaai het. Het blykbaar baie goed gewerk.
OPM en Stewart is dan ook 'n roep om die doppe wettig te maak.
OPM en Stewart is dan ook 'n roep om die doppe wettig te maak.
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: 9.5x57mm Mannlicher-Schönauer Vraag
Dankie Marius. As die vriend begin herlaai sal ek jou dalk weer kontak. Ek het inligting by GS Custom ook gekry.