Doppe herlaai...

Post Reply
JohanvB
Hero Member
Hero Member
Posts: 2593
Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm

Doppe herlaai...

Post by JohanvB »

Ok, ek het verskeie ladings gelaai en nou die een gekry wat werk vir my...

Ek wil nou die ander ladings wat ek gelaai het se punte "uitkap" met die kinetic hammer, is dit dan nodig om die doppe te neck size of kan ek maar net weer die punte van vooraf insit met die nuwe lading?

Dankie
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3646
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: Doppe herlaai...

Post by JPS »

Hi Noors,

Jy sal weer Moet size aangesien die koeels nie stewing gaan vassit wanneer jy die koeels uigekap het nie. As jy die decapping pin uithaal uit jou sizing die uit vir wanneer jy die doppe size Dan druk jy nie die primer uit nie.


Groete

JP
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4793
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: Doppe herlaai...

Post by Carl »

Ja sekere koeëls pas baie los bv HV van GSCustom. Ek haal ook die pin uit en vorm weer die nekke. Dit gaan ook nodig wees om te lube so jy moet dit afvee. As jy net gaan teiken skiet kan jy dalk weg kom om nie dit te doen nie, maar jou nek spanning gaan beslis anders wees.
Post Reply