Ek wil graag hoor of iemand probleme optel met lot 66 van S365.
My vorige lot was lot 64 en my 243ai het soos stroop geloop. Nou met lot 66 wil sy glad nie groepeer nie. Dit wil vir my voorkom of die lot vinniger is.
Is dit my verbeelding of het julle dit ook so ondervind.
Om die lading aantepas gaan dopvulling verminder wat ek nie graag wil doen nie
Ek luister
Mooiloop
Reggie
S365 lot 66 243ai probleme
- Reggie Gerber
- Hero Member

- Posts: 1223
- Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: S365 lot 66 243ai probleme
Die ou gesegde sê - probeer is die beste geweer. Verminder jou lading en kyk wat doen die geweer dan. Miskien kry jy weer akkuraatheid. Vanaf 80% vul is nog steeds nie te sleg nie - nie ideaal, maar jy weet nooit.
Probeer net om jou vorige spoedvlak te kry.
Probeer net om jou vorige spoedvlak te kry.
- Reggie Gerber
- Hero Member

- Posts: 1223
- Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm
Re: S365 lot 66 243ai probleme
Hi Tripod ek gaan dit seker doen maar wil by die manne hoor of hulle die selfde ondervind
Reggie
Reggie
- PJS
- Sr. Member

- Posts: 403
- Joined: Wed Jul 06, 2011 11:17 am
Re: S365 lot 66 243ai probleme
Hi Reggie
Wat het jou chrony gesê? Was jou ou spoed en die nuwe dieselfde? Ek het in my gewone .243 slegs so 3-4% verskil gekry? Kry hom net weer op spoed of hoe?
Mooiloop,
PJ
Wat het jou chrony gesê? Was jou ou spoed en die nuwe dieselfde? Ek het in my gewone .243 slegs so 3-4% verskil gekry? Kry hom net weer op spoed of hoe?
Mooiloop,
PJ