Martin Hood arrested -

Josef

Martin Hood arrested -

Post by Josef »

Business Day - 28 January 2013 -
A TOP attorney who specialises in firearms matters is to sue the police for damages following his arrest on charges of defeating the ends of justice last Friday.

Martin Hood has consistently over the years been a thorn in the side of police on issues relating particularly to the Firearms Control Act, the need for gun owners to re-apply for their licences and the shambles at the Central Firearms Registry.

He is the legal representative of the South African Gun Owners’ Association.

Mr Hood said on Sunday: "I represent a client who reported the loss of his firearm when he was mugged. My client is a professional (a practising psychologist) who wanted me to prepare his statement for lodging with the South African Police Service (SAPS), because my client had heard a number of reports that the SAPS automatically arrest and charge people for negligent loss of a firearm irrespective of the circumstances. I might add that my experience is similar too.

"When my client went to lodge the statement with one of my junior attorneys, he was harassed and intimidated by the detectives at Fairland police station. Fortunately, my junior attorney managed the situation and they withdrew in good order."

He explained that after that the police contacted his client requesting further information and when "he went down to the police station to give them further information and he was again bullied and harassed by the investigating officer and the lieutenant in charge of detectives at Fairland police station".

Mr Hood said he arranged with the investigating officer to meet him at the station last Friday morning to find out what further information was needed.

"I spoke to the investigating officer who wanted to know where my client was and I indicated that it had not been discussed that he would be present. I asked the officer what information was necessary and he could not or would not tell me.

"The situation deteriorated to a point where I was accused of shielding my client and a statement was made on a number of occasions, including in the presence of two of my attorneys who I summonsed to be witnesses, that my client had no constitutional rights and that he was obligated to comply with the request for information by the SAPS even if it meant incriminating himself.

"The situation deteriorated to the extent where I was arrested for defeating the ends of justice, because I would not bring my client to the police station and because I indicated that my client would not provide any further information unless I had the opportunity of discussing it with him."

Mr Hood said the police believed that everybody was obliged to make statements, even if that meant they could incriminate themselves and that they had to do so without legal representation.

"This is an abuse of the police powers of arrest, and my arrest was in my view malicious and the actions of the police fundamentally undermine the basic principles of our criminal justice system.

"I have already discussed the circumstances of my arrest with two senior counsel and it follows that I will be instituting action for damages and an apology."

Attempts to secure police comment were unsuccessful.
User avatar
grumpy
Hero Member
Hero Member
Posts: 2772
Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am

Re: Martin Hood arrested -

Post by grumpy »

Hoop Martin trek hulle kaalgat uit en ontbloot die slegte moere vir wat hulle is. 99% van hulle gee die goeie 1% n slegte naam ongelukkig!!
User avatar
spekieries
Hero Member
Hero Member
Posts: 1239
Joined: Sun Apr 19, 2009 9:51 pm

Re: Martin Hood arrested -

Post by spekieries »

Wat my ongelooflik baie pla is die feit dat die SAP 'n prokureur in 'n blik druk. Ek wat 'n normale burger is met min agtergrond in die regte, sal waarskynlik in dieselfde situasie iets simpels doen en sodoende myself inkrimineer.

Ag nee manne, hierdie is die manne wat ons moet vertrou. Wat word van ons sogenaamde grondwet en die beskerming van die individu.

Wie in beheer is sal die septer swaai soos hy wil en te moer met die minderheid. Mag is 'n snaakse ding en dit wil voorkom asof enige iemand wat die mag het dit misbruik. En dit is ook al oor en oor in die geskiedenis bewys.

  So het die wiel gedraai en ook nie altyd ten goede nie.

Ek hoop Martin Dons hulle goed op!     
User avatar
Chevvy SS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3137
Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am

Re: Martin Hood arrested -

Post by Chevvy SS »

Absoluut 'n bewys dat iemand probeer rang trek het. Omgekeerde apartheid, niks anders nie.

Weet julle hoeveel belastinggeld word gebruik om vir hierdie onbehoorlike optrede te betaal? Die eise teen die SAPD neem jaarliks toe!
mariusr
Hero Member
Hero Member
Posts: 2995
Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am

Re: Martin Hood arrested -

Post by mariusr »

So iets kan net in SA gebeur dis eintlik lagwekkend die onnoselle ongeleerde patete!!
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: Martin Hood arrested -

Post by Eugene »

As ek 'n rand gehad het vir elke keer wat ek daai storie "Kom net gou stasie toe, ons wil net seker maak van iets" gehoor het en toe is die niksvermoedende persoon, wat graag sy samewerking aan die SAPD wou gee, gearresteer, was ek vandag baie ryk!

Dit is die polisie se ou laai daai en dit is waarom niemand hulle meer vertrou nie! Hulle kan in elk geval nie vertrou word nie....
Aim small, miss small
Jean Marais
Hero Member
Hero Member
Posts: 2687
Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm

Re: Martin Hood arrested -

Post by Jean Marais »

Dexter.... kom asb in!!!
Kolskoot groete!!

Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
User avatar
Louis Kriel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1980
Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm

Re: Martin Hood arrested -

Post by Louis Kriel »

Martin Hood is n doring in die SAPS se vlees met sy group actions teen die appelraad ens. ens. Hy kos die polisie/staat baie geld en hulle hou nie daarvan nie.  Hierdie is maar net nog n teken dat SA baie ver padaf is in sy verval na n 3de wereldse K##staat.  Ou Bob Mugabe dink niks daarvan om sy eie Eerste Minister te arresteer in n poging om die opposisie te intimideer nie. Ek hoop Martin gee hulle so gas dat hulle hom nooi weer sal lastig val nie.
Peace - That brief glorious moment when everybody stands around reloading. Thomas Jefferson
User avatar
Hein22
Hero Member
Hero Member
Posts: 1481
Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm

Re: Martin Hood arrested -

Post by Hein22 »

Ek vertrou glad nie die polisie nie en ek leer my kinders ook so.
Geen "OPSIES" op my advertensies nie.
User avatar
Frikkie Coetzee
Hero Member
Hero Member
Posts: 2151
Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm

Re: Martin Hood arrested -

Post by Frikkie Coetzee »

Ek kan nie wag om die SAPD se antwoord te sien nie.

Hierdie is onaanvaarbaar
Cradock
Swys14
Hero Member
Hero Member
Posts: 1045
Joined: Fri May 27, 2011 5:26 pm

Re: Martin Hood arrested -

Post by Swys14 »

nou gaan hy hulle nog meer geld kos  ;D
CZ 537 - 7x57mm Mauser
Nosler 48 - 243 Win
Savage 12 VLP DBM - 300 WSM
Tikka T3 Lite - 22-250 Rem
Glock 19
"Niks wat die moeite werd is gebeur vinnig of maklik nie"
User avatar
velskoen
Full Member
Full Member
Posts: 111
Joined: Sat Mar 03, 2012 7:48 pm

Re: Martin Hood arrested -

Post by velskoen »

Gromit wrote: Ek kan nie wag om die SAPD se antwoord te sien nie.

Hierdie is onaanvaarbaar
Daardie mense dink hulle is nie antwoorde aan die publiek verskuldig nie. Hulle kry die voorbeeld by die regering. Ek raak nou dik hiervoor.
22lr (BSA), 22lr (S&W K22), 223 Rem (Tikka T3), 270 Win (Mod 70), 30-06 Sprg (Mod 70), 300 Win Mag (Mod 70), 375 H&H Mag (Mod 70), 9mm (BHP), 40 S&W (G23), 44 Rem Mag (Redhawk), 45 ACP (1911), 12 Br o/u (Brno ZH-301), 12 Br Pomp (Win SXP)
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: Martin Hood arrested -

Post by Eugene »

Ek wonder net altyd waar is al daai hippies wat meelbomme in NZ gegooi het en krieket wedstryde in Engeland ontwrig het? Is dit wat hulle wou gehad het? 'n Land wat deur 'n veelwywende hofnar regeer word en wie ondersteun word deur 'n klomp vetwordtende hiena's wat almal veg vir 'n plek by die trog, terwyl die armes net armer word.... Ek sal dit nogal geniet as al daai "betogers" bietjie onder die SAPD deurloop, wonder of hulle dan nog so liberalisties sal voel...
Aim small, miss small
User avatar
Louis Kriel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1980
Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm

Re: Martin Hood arrested -

Post by Louis Kriel »

Eugene wrote: Ek wonder net altyd waar is al daai hippies wat meelbomme in NZ gegooi het en krieket wedstryde in Engeland ontwrig het? Is dit wat hulle wou gehad het? 'n Land wat deur 'n veelwywende hofnar regeer word en wie ondersteun word deur 'n klomp vetwordtende hiena's wat almal veg vir 'n plek by die trog, terwyl die armes net armer word.... Ek sal dit nogal geniet as al daai "betogers" bietjie onder die SAPD deurloop, wonder of hulle dan nog so liberalisties sal voel...
Ai maar jy het dit mooi gestel...veelwywende hofnar!!! hehe ;D Ek gee nie om wat sy velkleur is nie, hy is die slegste staatspresident wat nog ooit iewers in die wereld op enige tyd in die geskiedenis, aan bewind van n land was.  Net Idi Amin en Bob Mugabe kom naby. 
Peace - That brief glorious moment when everybody stands around reloading. Thomas Jefferson
User avatar
velskoen
Full Member
Full Member
Posts: 111
Joined: Sat Mar 03, 2012 7:48 pm

Re: Martin Hood arrested -

Post by velskoen »

Kyk tog op 10 Februarie na Miracle Rising South Africa:

http://www.historytv.co.za/shows/miracl ... about.html

Ek kan nie wag om te sien hoe die prentjie geskets gaan word nie.
22lr (BSA), 22lr (S&W K22), 223 Rem (Tikka T3), 270 Win (Mod 70), 30-06 Sprg (Mod 70), 300 Win Mag (Mod 70), 375 H&H Mag (Mod 70), 9mm (BHP), 40 S&W (G23), 44 Rem Mag (Redhawk), 45 ACP (1911), 12 Br o/u (Brno ZH-301), 12 Br Pomp (Win SXP)
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: Martin Hood arrested -

Post by Eugene »

velskoen wrote: Kyk tog op 10 Februarie na Miracle Rising South Africa:

http://www.historytv.co.za/shows/miracl ... about.html

Ek kan nie wag om te sien hoe die prentjie geskets gaan word nie.
Velskoen, kan ek jou vertel..... Die reenboognasie.....
Aim small, miss small
User avatar
velskoen
Full Member
Full Member
Posts: 111
Joined: Sat Mar 03, 2012 7:48 pm

Re: Martin Hood arrested -

Post by velskoen »

So van die reenboognasie of "die Groot Leuen" en miracles gepraat: Gaan lees bietjie "One Miracle Is Not Enough" van oud-regter Rex van Schalkwyk. Goeie perspektief op die Groot Leuen.
Last edited by velskoen on Tue Jan 29, 2013 12:44 pm, edited 1 time in total.
22lr (BSA), 22lr (S&W K22), 223 Rem (Tikka T3), 270 Win (Mod 70), 30-06 Sprg (Mod 70), 300 Win Mag (Mod 70), 375 H&H Mag (Mod 70), 9mm (BHP), 40 S&W (G23), 44 Rem Mag (Redhawk), 45 ACP (1911), 12 Br o/u (Brno ZH-301), 12 Br Pomp (Win SXP)
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: Martin Hood arrested -

Post by FHM »

velskoen wrote: Kyk tog op 10 Februarie na Miracle Rising South Africa:

http://www.historytv.co.za/shows/miracl ... about.html

Ek kan nie wag om te sien hoe die prentjie geskets gaan word nie.
Gisteraand die advert op die kykkas gesien en so 30 sekondes gekyk toe strip ek my moer en sit die tv af - die hele fooken wereld verkeer onder n wanindruk wat hier aangaan en wat die fooken gevolge is van 'South Africa's example to the world" snot, 11:1:11, en *&@$#^$)$!!!!!!

...wag dat ek eerder huistoe gaan voordat ek verban word hierso
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
User avatar
Martin82
Hero Member
Hero Member
Posts: 988
Joined: Fri Nov 02, 2012 1:10 pm

Re: Martin Hood arrested -

Post by Martin82 »

Its a pity we have to read stories like this... But there are some good ones out there. The Durbanville Police Station is on Point. Ive had great service there. They are quick and friendly.

A friend of mine had his riffle and safe stolen from his house, he reported it to Durbanville and they were on it straight away. They found the rifle 2 weeks later on a farm. They doing Ballistics now and will then return it. No mess, No fuss.
They never pushed him around and gave him a whole long story... They just did their job
CZ 455 .22LR
Howa 22-250
Howa 6XC
Howa 6.5 Creedmoor
.300 WSM Winchester Model 70
Glock 19 Gen3
Armed 12GA O/U Shotgun
User avatar
JAGTERSREG-JRM
Hero Member
Hero Member
Posts: 2320
Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am

Re: Martin Hood arrested -

Post by JAGTERSREG-JRM »

Eet hulle Martin, self so n geval beleef in Pretoria waar my oom en neef gearresteer is na hulle aangeval is en hulle hulleself verdedig het.Of altans my neef my oom was agter die deure en kon nie uitkom nie.Twee teen een en raai wie het die fight gewen?
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Martin Hood arrested -

Post by PWV »

Die Zimbabwe-pad????
User avatar
JTM
Hero Member
Hero Member
Posts: 1691
Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am

Re: Martin Hood arrested -

Post by JTM »

Hulle het die storie vandag op Bok Radio Nuus ook gelees. Dis reg dat dit blootstelling kry.
Jannie Welman
User avatar
Penkop
Hero Member
Hero Member
Posts: 621
Joined: Tue Nov 16, 2010 11:29 am

Re: Martin Hood arrested -

Post by Penkop »

Herhinder my net gou weer hoeveel wapens het die polieste al die afgelope jaar "verloor"?????

Ek wonder maar net of daai manne wat vra om met nog 'n wapen uitgereik te word, ook eers gearresteer word?????????
Waar daar 'n rokie trek is daar 'n bier'tjie...
Beer (Christo)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1150
Joined: Wed Dec 28, 2011 1:41 pm

Re: Martin Hood arrested -

Post by Beer (Christo) »

Piet-Skiet wrote: As jy 'n wapen weg voeter betaal jy vir hom en as jy gelukig is word jy nie onbevoeg verklaar nie.
Piet

Geld hierdie reel vir polisie manne ook? Wat gebeur of het gebeur met polisie manne wat onbevoeg verklaar word?

Is daar al voorvalle van polisie manne wat onbevoeg verklaar is? Wat het met hulle gebeur - is hulle afgedank omdat hulle Dan nie hulle werk kan doen nie of word hulle oorgeplaas na 'n kantoor pos of iets sortgelyks?

Ek wil basies maar net weet of die wet ook so entoesiastis op polisie manne toe gepos word.

Groter

Christo
User avatar
Martin Marais
Hero Member
Hero Member
Posts: 573
Joined: Mon Oct 03, 2011 2:35 pm

Re: Martin Hood arrested -

Post by Martin Marais »

Ek wil graag weet wat gebeur met 'n lid van die SAPD wanneer hy sy vuurwapen verloor. Word hy ook gearresteer?

Martin Hood moet maar 'n groot eis in insit teen die narre. NET NIE TE GROOT NIE,WANT HIERDIE SO EIS WORD MOS DIREK GEKOPPEL AAN ONSE BRANDSTOFPRYS. ;) ;).

Ek het nou eenmaal geen vertroue meer in ons SAPD nie,en hierdie voorval gaan my verseker nie van mening laat verander nie.

groete
Martin Marais.
Post Reply