HOWA loop lewe

Post Reply
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5124
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

HOWA loop lewe

Post by Pvdw »

Manne as ek so kyk na wapens se pryse en sien wat HOWA kos kan ek nie anders as om te wonder waar sny hulle die kostes.

Ek en Jassie gesels gister toe al te lekker oor die onderwerp. Loop lewe is maar die een ding wat die meeste uirgestaan het.

Wie hier het as sakke vol skote deur hul HOWA se loop en hoe "perform" hy nog?

Wie het al HOWA loop sommer sat geskiet en watse kaliber was dit.

Ek staan nou op so tussen 600 en 700 deur my 223.

Wonder hoeveel hy nog gaan vat??

Peet
Work to live, don"t live to work
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: HOWA loop lewe

Post by BLOK »

Peet ek staan nou op so amper 2000 en hy loop nog al te lekker.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5124
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: HOWA loop lewe

Post by Pvdw »

Blok ek het skoon vergeet van jou en daai 204 :P :P 2000 skote and still going strong. Ek hoop dis maar net die begin van daai loop. Is daar nog geen tekens van enige slytasie op die keel nie. As daai loop sou konk op 3000 of so skote sou jy nou as seker skade gehad het??

Peet
Work to live, don"t live to work
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: HOWA loop lewe

Post by tripodmvr »

Peet,

Jy moet jou prozac sluk en aanhou skiet.

'n 223 is ligter op lope weens sy akkurate node op 3230-3280vps en teen so 50-55 000 psi werksdruk. Hy bly dus voortdurend weg van piekdruk en die slytasie wat daarmee saamgaan.

Saterdag gehoor 'n geweer is 'n stuk gereedskap (eintlik 'n haelgeweer). Hy moet jou pas en gebruik word.

Gooi daai lood.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Chrisjan

Re: HOWA loop lewe

Post by Chrisjan »

Met my 243 AI het ek net onder 1600 skote die loop vervang, hy het nogsteeds onder 15mm op 'n 100m gegroep. Dit was egter nie meer goed genoeg nie.

Die loop onder 'n bosrescope het fire cracking gewys maar geen pitting nie.

Volgens die geweersmide is die staal wat hulle gebruik baie hard en sny egter baie mooi. In die states vra hulle meer om aan 'n howa te werk agv extra uitgawes op tooling.

Howas kom in as barreld actions en nie kompleet gewere nie. Ek dink die bespaaring is in die invoerkostes.

Jou .223 is nie 'n barrel burner nie. Jy gaan nog baie lank skiet.
Last edited by Chrisjan on Thu Jan 24, 2013 10:00 pm, edited 1 time in total.
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4596
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: HOWA loop lewe

Post by James Wilson »

Howa se pryse is agv massa produksie cnc masjiene en lae arbeids kostes in Japan. Onthou maar dat gewere maak is maar een van Howa se produkte
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
Reggie Gerber
Hero Member
Hero Member
Posts: 1223
Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm

Re: HOWA loop lewe

Post by Reggie Gerber »

My 243 se loop op 2200 skote verander Hy het nog goed geskiet maar  het begin flyers gooi elke paar skote 
CZ 200s Hunter PCP
baikel shotgun
.22lr Bruno
204R Howa
223Ai Howa
243 Howa
243 Savage Axis
308 Bruno
CZ 75 PO7 Duty 9mm
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5022
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: HOWA loop lewe

Post by Frederik »

Gaan kyk maar hoe goedkoop winchester, remington en ander make is in die VSA HOWA kom maar net goedkoop in ek dink.
.22lr, 25-06, 7x57, 375 H&H, 458 Lott
User avatar
BRNO (Pierre)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4058
Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am

Re: HOWA loop lewe

Post by BRNO (Pierre) »

Sommer vir interresandheid. Kan Howa lope gekoop word, met die doel om jou loop weer met n Howa loop te vervang?
Veiligheid eerste manne!
Chrisjan

Re: HOWA loop lewe

Post by Chrisjan »

Hi Pierre.

Nee, net aksie en loop kombenasies is beskikbaar. 'n Match loop is wel duurder, maar daar is baie voordele.
User avatar
Roger
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am

Re: HOWA loop lewe

Post by Roger »

Ek kan nie regtig saam praat nie, my Howa het nou eers 15 rondtes deur sy loop.

Ek het wel n vraag, as hy nou wel eendag pap geskiet is, kan ek iets soos n Truvelo loop opsit?

Oja, ek het n .375Ruger.

Groete,
Roger!
Too many to mention ;-)
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3528
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: HOWA loop lewe

Post by Armand Steenkamp »

Roger ja jy kan. We'll jy kan eenige loop opsit wat jy wil.
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
Post Reply