Free Float en Swaar KD

Post Reply
Swys14
Hero Member
Hero Member
Posts: 1045
Joined: Fri May 27, 2011 5:26 pm

Free Float en Swaar KD

Post by Swys14 »

Manne, hier's iets wat my pla...

Sal 'n Terminator supressor wat amper 800g weeg die free float beinvloed van 'n Howa 1500 Hogue? Veral as die loop begin warm raak.

wat ek basies wil weet is of die gewig vd KD die loop teen die "stock" druk en die free float beinvloed...basies.

Hoor van julle.
CZ 537 - 7x57mm Mauser
Nosler 48 - 243 Win
Savage 12 VLP DBM - 300 WSM
Tikka T3 Lite - 22-250 Rem
Glock 19
"Niks wat die moeite werd is gebeur vinnig of maklik nie"
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: Free Float en Swaar KD

Post by Monrique (SJ) »

Swys

Indien die freefloating reg gedoen is sal dit nie sommer daarteen druk met die KD op nie.

Groetnis
Swys14
Hero Member
Hero Member
Posts: 1045
Joined: Fri May 27, 2011 5:26 pm

Re: Free Float en Swaar KD

Post by Swys14 »

Monrique, dit is maar 'n std Howa 1500 in sy hogue jassie, ek wonder maar net daaroor soms, veral as die loopie warm trek na 'n lang dag op die baan.
CZ 537 - 7x57mm Mauser
Nosler 48 - 243 Win
Savage 12 VLP DBM - 300 WSM
Tikka T3 Lite - 22-250 Rem
Glock 19
"Niks wat die moeite werd is gebeur vinnig of maklik nie"
Post Reply