Lewe suksesvol verdedig....ook maar net.
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Lewe suksesvol verdedig....ook maar net.
Manne die Oom het vir maketees darem uit die sisteem gehaal.Hy is ongelukkug oorompel,na hy die sleg in die bors geskiet het,deur die aanvaller en is toe self twee keer met sy eie wapen geskiet...n .22 rollie.
Nou gelukkig het die aanvaller na die tyd gevrek maar as daai Oom n groter kaliber gehad het/kon gebruik het sou hy dalk nie eers beseer gewees het nie.In elk geval....MOOI GEDOEN OOM!
http://www.beeld.com/Suid-Afrika/Nuus/B ... s-20130122

Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
- Gregvzyl
- Full Member

- Posts: 188
- Joined: Thu Jan 10, 2013 11:03 am
Re: Lewe suksesvol verdedig....ook maar net.
Die Oom verdien 'n bottel Bells, en 'n regte wapen, en goeie ammo.
Spoedige herstel Oom, Sterkte en respek!
Spoedige herstel Oom, Sterkte en respek!
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Lewe suksesvol verdedig....ook maar net.
My pensionaris skoonpa het ook so n .22 pistool. Ek het nou al n paar keer aangebied om vir hom iets groter te kry, maar hy is so lief en gemaklik met daardie wapen dat ek nou maar die aanbod los.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- Gregvzyl
- Full Member

- Posts: 188
- Joined: Thu Jan 10, 2013 11:03 am
Re: Lewe suksesvol verdedig....ook maar net.
Print en wys hom die artiekel in Beeld, dalk verander dit sy gedagte en red dal eendag sy en ander se lewe.James Wilson wrote: My pensionaris skoonpa het ook so n .22 pistool. Ek het nou al n paar keer aangebied om vir hom iets groter te kry, maar hy is so lief en gemaklik met daardie wapen dat ek nou maar die aanbod los.
.22 vir SV nee. Algemeen aanvaar dat 9mm short die minimum kaliber is.
Rewolwer vir SD. Nie die beste opsie nie.
.22 rollie vir SD ja wat, seker beter as 'n monvol kras woorde maar ek wil nie my lewe daarop wed nie.
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Lewe suksesvol verdedig....ook maar net.
Die beste van alles is ek het 9mm short Beretta, wat ek vir hom sal gee, maar NEE. Hardkoppig.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
-
johnny
- Hero Member

- Posts: 569
- Joined: Thu Jun 28, 2012 8:29 pm
Re: Lewe suksesvol verdedig....ook maar net.
Baie mooi OOM dis hoe dit gedoen moet word.
groetnis
Johnny
groetnis
Johnny
30-06 Brno, 7x57Manlichter schoenauer, 303 lee enfield, 25-06 Zastava, 223 CZ, .22 brno, .22/410 gamo side, by side, 12 boor pomp, 9mm para, bsa no1 en bsa no2.
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Lewe suksesvol verdedig....ook maar net.
Die probleem met 'n .22, is dat jy iemand waarskynlik net gaan m0@rig maak as jy hom daarmee skiet!
Gelukkig het die oom op die regte plek geskiet, maar die rower kon nog steeds eers bietjie stoei en toe weghardloop en oor 'n muur spring, met 'n 9mm of 40 s&W sou dit dalk anders gewees het....
Gelukkig het die oom op die regte plek geskiet, maar die rower kon nog steeds eers bietjie stoei en toe weghardloop en oor 'n muur spring, met 'n 9mm of 40 s&W sou dit dalk anders gewees het....
Aim small, miss small
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: Lewe suksesvol verdedig....ook maar net.
Maak nie saak watse kaliber nie,aanhoudende vuur is wat nodig is.Nou as daar twee aanvallers was en die Oom het net n 38rolllie gehad was hy nog meer in die moeilikheid.Kyk daai ou in die VSA onlangs wat daai vrou aangeval het.Vyf skote in sy gesig,weggehol,kar gespring en gery.Gelukkig in boom vas.Hy lewe nogsteeds.Eugene wrote: Die probleem met 'n .22, is dat jy iemand waarskynlik net gaan m0@rig maak as jy hom daarmee skiet!
Gelukkig het die oom op die regte plek geskiet, maar die rower kon nog steeds eers bietjie stoei en toe weghardloop en oor 'n muur spring, met 'n 9mm of 40 s&W sou dit dalk anders gewees het....
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
- Gregvzyl
- Full Member

- Posts: 188
- Joined: Thu Jan 10, 2013 11:03 am
Re: Lewe suksesvol verdedig....ook maar net.
G-force, hy was gewond in die bene, lewer en maag. Vyf skote van 'n 38 in die gesig gaan jou dag beslis onaangenaam maak, maar ek stem met wat jy se skiet todat die gevaar verby is. Oefen vooraf, twee center body mass en een in die kop. Makliker gese as gedaan veral as ta op jou afstorm en adrinalien jou stelsel oorweldig. Oefen, oefen, oefen.G-force wrote: Maak nie saak watse kaliber nie,aanhoudende vuur is wat nodig is.Nou as daar twee aanvallers was en die Oom het net n 38rolllie gehad was hy nog meer in die moeilikheid.Kyk daai ou in die VSA onlangs wat daai vrou aangeval het.Vyf skote in sy gesig,weggehol,kar gespring en gery.Gelukkig in boom vas.Hy lewe nogsteeds.
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: Lewe suksesvol verdedig....ook maar net.
Lees hier Greg.
http://www.pearlswindow.com/2013/01/wom ... d.html?m=1
http://www.pearlswindow.com/2013/01/wom ... d.html?m=1
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
- Gregvzyl
- Full Member

- Posts: 188
- Joined: Thu Jan 10, 2013 11:03 am
Re: Lewe suksesvol verdedig....ook maar net.
LOL G-Force, dit lyk my dit is nie net in Suid Afrika waar die media nie die storie kan reg kry nie. Weet nou nie watter een reg is nie, maar die is my source.G-force wrote: Lees hier Greg.
http://www.pearlswindow.com/2013/01/wom ... d.html?m=1
http://www.dailymail.co.uk/news/article ... twins.html
Selle gesig maar die storie is nogal baie anders.
GroetnisDeputies found Slater bleeding in his car in another neighbor's driveway. He remains hospitalized with puncture injuries to his lungs, liver and stomach.
Read more: http://www.dailymail.co.uk/news/article ... z2ImnjueSZ
Follow us: @MailOnline on Twitter | DailyMail on Facebook
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: Lewe suksesvol verdedig....ook maar net.
Ai tog,die media wereld is maar n grap.Darem word daar soms baddies doodgeskiet.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
- Johnnie De Wet
- Hero Member

- Posts: 550
- Joined: Thu Mar 22, 2012 7:59 pm
Re: Lewe suksesvol verdedig....ook maar net.
My pa het ook n .22 revolwer. Ek het al baie met hom gespot tot ek sien hoe hy die vinke deur die venster skiet.
Johnnie
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Lewe suksesvol verdedig....ook maar net.
Kan hierdie storie van twee kante beskou. As die oom 'n groter kaliber gehad het en die skelm net gewond het en hy neem die wapen af en skiet, sou die oom moontlik dood gewees het.
Kom ons se dit was nie die oom se tyd nie, terwyl dit die skelm se tyd was en hy in die hek gedinges het.
Kom ons se dit was nie die oom se tyd nie, terwyl dit die skelm se tyd was en hy in die hek gedinges het.
- Louis Kriel
- Hero Member

- Posts: 1980
- Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
Re: Lewe suksesvol verdedig....ook maar net.
Interressante gevolgtrekking Oom Pieter. Ek stem saam, niks gebeur toevallig nie en dit was beslis nie die oom se tyd nie. Soos gewoonlik noem Naspes nie die ras van die aanvaller nie, dus moet ons aanvaar hy was swart. As die aanvaller wit was, sou hy duidelik beskryf gewees het as n wit ekstremistiese/regse krimineel.Pieter Willem Vorster wrote: Kan hierdie storie van twee kante beskou. As die oom 'n groter kaliber gehad het en die skelm net gewond het en hy neem die wapen af en skiet, sou die oom moontlik dood gewees het.
Kom ons se dit was nie die oom se tyd nie, terwyl dit die skelm se tyd was en hy in die hek gedinges het.
Peace - That brief glorious moment when everybody stands around reloading. Thomas Jefferson
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Lewe suksesvol verdedig....ook maar net.
Stadig nou...jy sal vir Oom Fanie loslaat hierso...DirtyOldsix wrote: As die aanvaller wit was, sou hy duidelik beskryf gewees het as n wit ekstremistiese/regse krimineel.![]()
![]()
![]()
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- Louis Kriel
- Hero Member

- Posts: 1980
- Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
Re: Lewe suksesvol verdedig....ook maar net.
Die goeie nuus is darem dat hy spoedig vertrek het na die plek van n geween en gekners van tande!
Peace - That brief glorious moment when everybody stands around reloading. Thomas Jefferson
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Lewe suksesvol verdedig....ook maar net.
Jy stir weer lekker ne Vuil6DirtyOldsix wrote: Die goeie nuus is darem dat hy spoedig vertrek het na die plek van n geween en gekners van tande!
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
-
bobby
- Sr. Member

- Posts: 356
- Joined: Fri Jan 29, 2010 6:28 pm
Re: Lewe suksesvol verdedig....ook maar net.
this thing of a better options than a revolver for sd is sommer crap . maybe sometimes it's better to have a pistol not always . the best option for sd is a handgun which works and which you are comfortable with .
there's a certain firearms instructor in SA which swears by a pistol but just ask the man how many times did his pistol jam on him when he really needed it ? you'll get no answer , i think it was 4 time or so the story goes . incerdently the man still tells everyone to get a fantastic plastic pistol .
all speed shooting records are held with revolvers and i can't think of one person who used a revolver in sd and it malfunctioned .
billy the kid used one and if it was good enough for him well then most of us will get by with one to .

- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2319
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: Lewe suksesvol verdedig....ook maar net.
Dit is verseker goeie nuus as die wiel bietjie draai.............
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
- Gregvzyl
- Full Member

- Posts: 188
- Joined: Thu Jan 10, 2013 11:03 am
Re: Lewe suksesvol verdedig....ook maar net.
Bobby, I'll agree with you that a revolver in the hand trumps a rock. Thing is if you have a problem with a revolver and you have to dump the rounds and reload it will take you more time than with a pistol. The hi-capacity of a pistol must surely be an advantage, don't you agree? Practicing reloads with a speed-loader will make you fast on the reload, how many people practice? With a pistol even in unpracticed hands a reload is relatively fast.bobby wrote: this thing of a better options than a revolver for sd is sommer crap . maybe sometimes it's better to have a pistol not always . the best option for sd is a handgun which works and which you are comfortable with .
there's a certain firearms instructor in SA which swears by a pistol but just ask the man how many times did his pistol jam on him when he really needed it ? you'll get no answer , i think it was 4 time or so the story goes . incerdently the man still tells everyone to get a fantastic plastic pistol .
all speed shooting records are held with revolvers and i can't think of one person who used a revolver in sd and it malfunctioned .
billy the kid used one and if it was good enough for him well then most of us will get by with one to .
Revolvers also gives problems, if you don't believe this go visit a IDPA match. A "jam" with either a pistol or a revolver in a SD situation will be supper BAD. Depending on the type of failure it will be Tap, Rack, BANG! with a pistol, while with a revolver you have to dump the rounds, reload and only then get a Bang. Granted some failures will be faster with a revolver, just squeeze of another round, but probability of a failure are much less than a dynamic situation with a target rich environment especially in South Africa.
Price is the one criteria where revolvers rule. A good reliable second hand revolver can be found for a few hundred rand. So with someone on a tight budget it will be a better option than buying a cheap pistol that wont be reliable.
So in my mind if I do a pro vs cons, I'll still trust my life on a pistol.
So, Ill have to agree with your statement that a pistol is not always the better option, but mostly it are.
Billy the kid wanted to buy a pistol, but Glock's were not invented yet.
Peace and stay safe.
-
bobby
- Sr. Member

- Posts: 356
- Joined: Fri Jan 29, 2010 6:28 pm
Re: Lewe suksesvol verdedig....ook maar net.
gregvzyl
i do shoot idpa , i shoot almost every weekend and SO most let me tell you i can't say i have ever seen a revolver not work on the line . pistols plenty jams , 1911's the biggest culprit .
why would anyone have to dump ammo on a revolver ?
light strikes on a glock tap rack , on a revolver pull trigger again .
the average gun owner in this country is better off with a revolver , not everyone is a gunsite ninja . load it,point it and shoot it . revolvers are also better natural pointers than pistols .
billy the kids revolver never jammed on him in a gunfight
i do shoot idpa , i shoot almost every weekend and SO most let me tell you i can't say i have ever seen a revolver not work on the line . pistols plenty jams , 1911's the biggest culprit .
why would anyone have to dump ammo on a revolver ?
light strikes on a glock tap rack , on a revolver pull trigger again .
the average gun owner in this country is better off with a revolver , not everyone is a gunsite ninja . load it,point it and shoot it . revolvers are also better natural pointers than pistols .
billy the kids revolver never jammed on him in a gunfight
- Gregvzyl
- Full Member

- Posts: 188
- Joined: Thu Jan 10, 2013 11:03 am
Re: Lewe suksesvol verdedig....ook maar net.
"why would anyone have to dump ammo on a revolver ? " I have seen where a bent moonclip prevented the cylinder from turning, the easiest and fastest for clearing this will be to dump them and get new beans into the fight.bobby wrote: gregvzyl
i do shoot idpa , i shoot almost every weekend and SO most let me tell you i can't say i have ever seen a revolver not work on the line . pistols plenty jams , 1911's the biggest culprit .
why would anyone have to dump ammo on a revolver ?
light strikes on a glock tap rack , on a revolver pull trigger again .
the average gun owner in this country is better off with a revolver , not everyone is a gunsite ninja . load it,point it and shoot it . revolvers are also better natural pointers than pistols .
billy the kids revolver never jammed on him in a gunfight![]()
"not everyone is a gunsite ninja" I'm no kind of ninja, most probably why I appreciate the extra rounds in a pistol.
"i do shoot idpa , i shoot almost every weekend" You Sir, are living my dream.
"i can't say i have ever seen a revolver not work on the line" It is a mechanical piece of equipment, failure is eminent, the MTBF on a revolver might be longer than on a pistol, but nothing last forever.
"light strikes on a glock tap rack , on a revolver pull trigger again . " I believe I have conceded on this point.
"revolvers are also better natural pointers than pistols" May be, I have not tested this, but I can tell you that my Glock is pretty accurate, more so than me.
Bobby, lets rather agree to disagree. I know that I will not trust my life on a revolver, mostly because of the extra beans and because from experience the criminals are pack animals. You have your reasons to believe in revolvers, and I can respect that even if I don't agree with you. It does not make my way of thinking right, but it just prove that with two people in a room there will be a minimum of three opinions on any matter.
Peace.
BTW. I love the old cowboy revolvers, who cannot help but get a bit of nostalgia for the Colt peacemaker. And maybe you should have used Pat Garrett in your analogy, at least he was a lawman not a outlaw like Billy the Kid.
-
bobby
- Sr. Member

- Posts: 356
- Joined: Fri Jan 29, 2010 6:28 pm
Re: Lewe suksesvol verdedig....ook maar net.
we not fighting just talking . full moon clips , how many revolvers out there use full moon clips the ruger 9mmp and s+w 17 and 625 not really the run of the mill guns .
pat garrett was a corrupt law man , billy the kid didn't take crap from anyone .
i'd just like to find out as how many rounds are fired in the average sd shooting in this country .
on a serious note my carry guns are a glock19 and a taurus 85 .38spl ,not together one or the other , but i know there are plenty people out there where the revolver will win the day for them if their bullets find there mark . think of a old person or not a real gun person someone who just wants a gun for in the house you can't really tell or try convince ouma that a z88 is the way to go , thats why i say the revolver has it's place .
cheers