Spier Spasma's

Van goeie kos tot oefeninge - not for the faint hearted
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Spier Spasma's

Post by Gerhard »

Dawie Malan wrote: Gerhard

Pasop vir te veel Natrium Diclofenak soos Voltaren en Cataflam. Dit help, maar dit voeter jou dukderm baie vinnig op.

Ek weet nie wat gaan jou spasmas wegvat nie, maar klink vir my jy het spiere wat oorkompenseer.

Groete

Dawie
Dankie Dawie,

Dit is hoekom ek eerder nie pille wil drink nie want daar is ander newe effekte veral as n mens te veel drink.

Ek dink die knop tussen die blaaie is maar van die gym en sal beter word soos ek sterker word.

Die nek sal seker maar altyd daar wees agv heel dag agter die rekenaar sit en werk.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Post Reply