Wat is die vinnigste voetuig tans?

Hou dit skoon en onsuggestief, dit is 'n openbare forum en enige iets wat nie pas nie sal verwyder word.
Post Reply
User avatar
KSV
Hero Member
Hero Member
Posts: 1386
Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am

Wat is die vinnigste voetuig tans?

Post by KSV »

'n Taxi deur Ventersdorp!
Mooiloop!
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
User avatar
243Songdaug
Hero Member
Hero Member
Posts: 1713
Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm

Re: Wat is die vinnigste voetuig tans?

Post by 243Songdaug »

HAHAHA!

KSV
Jy soek weer vanm?re vir strooi.  Ek kyk vanoggend so bietjie die nuus toe sien ek daar is 'n berig van 7 maters wat deur 'n boer met 'n "metal rod" aangerand is.  Was eers woedend oor 'n boer nou weer sulke strooi loop staan en aanjaag.

Toe ek later daaroor nadink besef ek mos dis eintlik skreeusnaaks!!!
1 x Boer
1 x "metal rod"
7 x Bousies - almal jong, fris en sterk bulle - met sulke lekker karbonkels op die koppe.

Ek sou liewer my kop in my dinges gedruk het as een ou allees vir my en ses pelle goed op ons hel gegee het!!!!

As jy die manne se koppe so kyk is dit 'n kalhari boer geweer - kopskote deur die bank!!!!
Dont tell me, show me......
Post Reply