Manne,
Ek hoor graag julle mening oor die sinvolheid van 'n 20" loop vir 'n 260 Varminter? Veral in teenstelling met 'n 24" loop? Die 20" is net korter om 'n KD te akkomodeer?
260 Looplengte
-
Sako75
- Hero Member

- Posts: 1218
- Joined: Wed Oct 14, 2009 7:50 pm
260 Looplengte
.22H Sako P74, .222 Sako L46, .222 Sako 75 Varmint, .223 Sako Super Deluxe, .243 Sako 75 Varmint, .243 Sako 85 SS Var Lam, 260 Sako TRG (bestel), 7x64 Sako 75 Hunter, 300 WM Sako Safari, 9.3x74mm Tikka, 9.3x62 Sako 75 Deluxe
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: 260 Looplengte
Ek praat onder korreksie maar ek dink amper om sy optimale performance te kry moet hy meer hier by die 26" lank wees. Maar hang seker maar af van wat jou applikasie met die geweer gaan wees.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
