Ek soek "Javelina" klank

Post Reply
User avatar
Piet Breedt
Hero Member
Hero Member
Posts: 2275
Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am

Ek soek "Javelina" klank

Post by Piet Breedt »

Kan iemand dalk vir my die "Javelina" klank op die MP3 formaat stuur. Ek het myne verloor toe ek so ruk terug my roeper verloor het.

Dankie
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: Ek soek "Javelina" klank

Post by cassie_calvinia »

oom
'n mens kan hom van gofoxpro af downlaod.
HOU HOM DAAI DIKTE
Freek
Hero Member
Hero Member
Posts: 1941
Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am

Re: Ek soek "Javelina" klank

Post by Freek »

. Ek het myne verloor toe ek so ruk terug my roeper verloor het.
Piet, en hoe gebeur dit? Laat ons bietjie hoor...  PM my jou e-mail adres.
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
User avatar
Piet Breedt
Hero Member
Hero Member
Posts: 2275
Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am

Re: Ek soek "Javelina" klank

Post by Piet Breedt »

Freek, as jy so lekker gesels met n jagmaat wat jy lanklaas gesien het wat gou die aand saam uitgaan, dan doen jy soms sulke dom dinge as om die roeper net daar te los waar jy laaste geroep het
Freek
Hero Member
Hero Member
Posts: 1941
Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am

Re: Ek soek "Javelina" klank

Post by Freek »

Piet nou voel ek beter, sien dit gebeur met ander ook. Ek het juis so ene einste situasie beleef hierdie afgelope Desember. Gelukig nie vêr van huis af gejag nie en boer se seun het die joppie gehad van roeper uitsit en weer gaan haal as ons skuif. So by die laaste staanplek was dit laat (baie vroeg oggend) en die manne trêk amps. Ons pak en ry... haastig om verlore slaap in te haal.

Volgende oggend skrik ek my dood toe die roeper weg is... kry hom gelukig terug, daar by die vorige aand se laaste spot - onder die boom,  waar hy op sy eie diens doen. Het jou PM gekry en sal vir jou aanstuur.
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
Post Reply