Wie verkoop Woodleigh koeels?

Post Reply
User avatar
VdWalt
Hero Member
Hero Member
Posts: 3412
Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm

Wie verkoop Woodleigh koeels?

Post by VdWalt »

Ek is opsoek na Woodleigh koeels. Wie iemand dalk waar gaan ek van hulle
in die hande kry?
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Wie verkoop Woodleigh koeels?

Post by tripodmvr »

Woodleigh gee die' inligting op hul webtuiste.

Entramarc Pty Ltd
Stand 156 Spectacular Avenue,
Northlands Business Park
29 New Market Street,
NORTHRIDING, SOUTH AFRICA, 2012
Ph. 27 11 704 6708 Fax. 27 11 704 6091
pbecker@entramarc.co.za
www.entramarc.edx.co.za
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
VdWalt
Hero Member
Hero Member
Posts: 3412
Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm

Re: Wie verkoop Woodleigh koeels?

Post by VdWalt »

Dankie, ek sal hulle probeer.
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Wie verkoop Woodleigh koeels?

Post by Stefan764 »

vdW

Ons verkoop ook so bietjie Woodleighs....

Wat wil jy met hulle maak?

Groete
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 7991
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Wie verkoop Woodleigh koeels?

Post by Arnold »

Stefan764 wrote:
Wat wil jy met hulle maak?
Hy wil hulle seker skiet  ;)
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Wie verkoop Woodleigh koeels?

Post by Stefan764 »

Ja nee dit sal seker die hoofdoel wees hehe. Maar daars goedkoper goedjies vir skiet as WL
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 7991
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Wie verkoop Woodleigh koeels?

Post by Arnold »

Ek wonder self wat die WL se pryse is.
User avatar
VdWalt
Hero Member
Hero Member
Posts: 3412
Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm

Re: Wie verkoop Woodleigh koeels?

Post by VdWalt »

Arnold wrote: Hy wil hulle seker skiet  ;)
Hie hie!  Ek wil maar ek wil iets soos n groot vark met die 6.5x55 en 160gr
koeels skiet. Net Hornady maak ook 160gr in 6.5 en dis nie n baie sterk
ou koeltjie nie.
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Wie verkoop Woodleigh koeels?

Post by tripodmvr »

VdWalt wrote: Hie hie!  Ek wil maar ek wil iets soos n groot vark met die 6.5x55 en 160gr
koeels skiet. Net Hornady maak ook 160gr in 6.5 en dis nie n baie sterk
ou koeltjie nie.
Vat nou 'n overdentlike Barnes, GS, GMX of Spartan van ongeveer 140gr en skiet van voor na agter deur die vark - Amen
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6971
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Wie verkoop Woodleigh koeels?

Post by DWB »

Of agter na voor? ;D
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Wie verkoop Woodleigh koeels?

Post by tripodmvr »

DWB wrote: Of agter na voor? ;D
Sakie-makie
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Swede
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am

Re: Wie verkoop Woodleigh koeels?

Post by Swede »

Kontak vir Ken Stewart, ek het 156gr RN by hom gekry, baie akkuraat in my 6.5 x 55  :)
And as thy days, so shall thy strength be
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 7991
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Wie verkoop Woodleigh koeels?

Post by Arnold »

Swede wrote: Kontak vir Ken Stewart, ek het 156gr RN by hom gekry, baie akkuraat in my 6.5 x 55  :)
Wat was die koste en weet jy of hy n spitser maak?
User avatar
VdWalt
Hero Member
Hero Member
Posts: 3412
Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm

Re: Wie verkoop Woodleigh koeels?

Post by VdWalt »

tripodmvr wrote: Vat nou 'n overdentlike Barnes, GS, GMX of Spartan van ongeveer 140gr en skiet van voor na agter deur die vark - Amen
Ek het klaar n lading met 130gr TSX waarmee ek n koedoe of 2 gaan jag die jaar.  Die 6.5x55 is mos bekend
vir die lang swaar koeels, so ek is sommer lus om n lading met n 155 - 160gr koeel ook te ontwikkel. Ek het net beluit
as ek die geld gaan spandeer om dit te doen, dan wil ek dit net met n decent koeel doen.

Ek vir Ken bel baie dankie.
User avatar
Swede
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am

Re: Wie verkoop Woodleigh koeels?

Post by Swede »

Arnold wrote: Wat was die koste en weet jy of hy n spitser maak?
Arnold

Ek weet nie of hy spitsers maak in 156 gr nie, maar bespreek dit met hom, Ken is baie behulpsaam en glo ek hy sal dit kan maak. My koeels het ek het vroeg laas jaar gekoop as ek reg onthou vir omtrent R 396 vir 50. Hulle koeel skiet baie lekker in my ou Militere Swedish Mauser met 22 duim loop.
And as thy days, so shall thy strength be
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Wie verkoop Woodleigh koeels?

Post by Stefan764 »

Ek het stock, R580 vir 50x koele
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6971
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Wie verkoop Woodleigh koeels?

Post by DWB »

Stefaans, op die 9.3?
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Wie verkoop Woodleigh koeels?

Post by Stefan764 »

DWB wrote: Stefaans, op die 9.3?
320gr vir R950
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
Post Reply