Wie het al die jaar gejag

User avatar
vlakvark1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1568
Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm

Re: Wie het al die jaar gejag

Post by vlakvark1 »

VdWalt wrote: Wat van die klein varkies as julle die tyd van die jaar n sog skiet?
Ek skiet nie vlakvark soë nie behalwe as sy baie oud is maar bosvarke dop enige een om jy kan nou nie juis onderskei doen
tussen n sog en n beer in die nag nie veral nie as jy en die vark mekaar ontmoet op 10m nie want op daai
afstand is dit of jy wat seerkry of die vark

Partykeer skiet ek ook maar n sog veral as sy te vêr staan en jy nie kan sien of die vark 2 of 4 vratte het nie maar
dit gebeur min. Probeer maar altyd kyk of daar nie kleintjies saam is nie.
Last edited by vlakvark1 on Tue Jan 08, 2013 5:31 am, edited 1 time in total.
vlakvark en bosvark Bvk
User avatar
visstok
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm

Re: Wie het al die jaar gejag

Post by visstok »

Manne, ons het dit nie daar gelaat nie, ons het natuurbewaring gekontak, en ek het die wet reg gehaat. Geldige jagpermit en skriflike toestemming van die boer. Ons werk nou saam natuurbewaring om die sap lid mooi intelig op die wet teenopsigte van jakkalse en rooikatte. Hoopenlik kan ek die boer die naweek gaan help sonder probleme.

Groete Alex
Sak Sarel, pa wil n bok skiet
User avatar
visstok
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm

Re: Wie het al die jaar gejag

Post by visstok »

Ek verneem Bunz het vandag n probleem Vlakvark geskiet. Hy sal maar self die storie moet kom vertel.

Groete Alex
Sak Sarel, pa wil n bok skiet
Post Reply