Kalahari jag

Post Reply
Frncois Nel
Newbie
Newbie
Posts: 3
Joined: Tue Jan 08, 2013 7:06 pm

Kalahari jag

Post by Frncois Nel »

Hallo kan iemand asb n plek in die kalahari aanbeveel waar ek springbok en gemsbok kan jag, sal graag daar waar daar rooi sanddyne is gaan jag. Luuksheid nie hoog op vereiste lys nie.

Groete
Post Reply