Nou ja kom ons hoop dit werk!!!
- marno
- Hero Member

- Posts: 713
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am
Nou ja kom ons hoop dit werk!!!
So het ek toe maar vir my 'n beginner kit gekry en op my boog gesit.
Kom ons hoop dit werk. Ek jeuk nou net om gras karp te gaan jag!!
Ponde afgestel so glo dit sal werk.
Kom ons hoop dit werk. Ek jeuk nou net om gras karp te gaan jag!!
Ponde afgestel so glo dit sal werk.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.22 Anschutz
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
Re: Nou ja kom ons hoop dit werk!!!
Lyk baie goed Marno. Hoop jy klap sommer n hele paar visse!
ek soek nog wapens...
- Lourens Potgieter
- Hero Member

- Posts: 883
- Joined: Fri Jun 15, 2012 10:07 am
Re: Nou ja kom ons hoop dit werk!!!
Hoop maar jy skiet by 'n dam waar daar geen hengelaars is nie, anders mag jy dalk net jou ander skiet goed ook nodig kry.
Romeine 14:11 - "want daar staan geskrywe: "So seker as Ek lewe, sê die Here, voor my sal elke knie buig, en elke tong sal bely dat Ek God is."
Koedoe Hengelklub
Koedoe Hengelklub
- TOKELOS
- Hero Member

- Posts: 555
- Joined: Sun Feb 06, 2011 9:11 pm
Re: Nou ja kom ons hoop dit werk!!!
Deeg +1
Loop reguit op jou lewenspad, anders struikel jy dalk oor die rommel wat langsaan le.
- henrygriffiths
- Sr. Member

- Posts: 286
- Joined: Tue Jan 17, 2012 9:54 pm
Re: Nou ja kom ons hoop dit werk!!!
Marno, ek het al baie karp en baber gejag met die boog dis lekker, ek het sommer my vrou se ou boog gevat en self n pyl gemaak!
as dit bietjie reen en moletedi dam daar ander kant skuinsdrif se water vlak lig bietjie dan kom wei die karp en babers in die nuwe vlak water, het al daar baie vis so geskiet!
as dit bietjie reen en moletedi dam daar ander kant skuinsdrif se water vlak lig bietjie dan kom wei die karp en babers in die nuwe vlak water, het al daar baie vis so geskiet!
Henry Griffiths
http://www.henrygriffithsafaris.co.za
Guns: 375 Ruger in n Ruger, Sako 300 H&H,308 howa varminter, 223 howa, 357mag, Glock 19 gen 4 9 mm
http://www.henrygriffithsafaris.co.za
Guns: 375 Ruger in n Ruger, Sako 300 H&H,308 howa varminter, 223 howa, 357mag, Glock 19 gen 4 9 mm
- marno
- Hero Member

- Posts: 713
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am
Re: Nou ja kom ons hoop dit werk!!!
Hahahaha ek het darem so geheime plekkie gekry waar daar niks bote ry nie en die hengelaars kan nie daar uitkom nie. Ek gaan met my bass boot so al sien hulle my ry sal ek maar net my klopstok in my hand hou. Hahahahahaa
Jho ek het sweet spot gekry waar die gras karpe heeldag gesien word. Meer as 40 van die goed getel en almal is bo 8kg verseker.
So sal sien wat daar gebeur. LOL
Jho ek het sweet spot gekry waar die gras karpe heeldag gesien word. Meer as 40 van die goed getel en almal is bo 8kg verseker.
So sal sien wat daar gebeur. LOL
.22 Anschutz
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Nou ja kom ons hoop dit werk!!!
Manne,
Probeer tog asb slegs uitheemse vis skiet soos Karp, graskarp, baars ens.
Onthou, babers en kurpers is inheems.
Probeer tog asb slegs uitheemse vis skiet soos Karp, graskarp, baars ens.
Onthou, babers en kurpers is inheems.
Last edited by Geno on Tue Jan 08, 2013 11:29 am, edited 1 time in total.
Goed, beter, 6millimeter!
- marno
- Hero Member

- Posts: 713
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am
Re: Nou ja kom ons hoop dit werk!!!
Die babers wat daar op daardie spot elke dag met hulle snorre buite die water swem sal met die klopstok gevang word. Lekker pret!
Die gras karpe gaan 'n sleg ding oorkom. Die goed raak vervuil oral.
Die gras karpe gaan 'n sleg ding oorkom. Die goed raak vervuil oral.
.22 Anschutz
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Nou ja kom ons hoop dit werk!!!
Ek kannie wag nie! Lila se Diamond Rock 2.0 gaan ook bloed trek!marno wrote: Die gras karpe gaan 'n sleg ding oorkom. Die goed raak vervuil oral.
Goed, beter, 6millimeter!
- marno
- Hero Member

- Posts: 713
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am
Re: Nou ja kom ons hoop dit werk!!!
Dit gaan nogal interresant wees as ons daai 8kg+ goed gaan tref. Net handskoene onthou as mens hulle dalk bietjie skeef skiet. hahaha
.22 Anschutz
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
- marno
- Hero Member

- Posts: 713
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am
Re: Nou ja kom ons hoop dit werk!!!
Nee ou Henk. Die naweek van die 26ste is dit sulke tyd dan gaan ek en Eugene agter die goed aan. Ek weet nie hoe ek nog gaan uithou tot dan nie.
.22 Anschutz
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Nou ja kom ons hoop dit werk!!!
+1 Geno, roer hulle Marno, onthou fotosGeno wrote: Manne,
Probeer tog asb slegs uitheemse vis skiet soos Karp, graskarp, baars ens.
Onthou, babers en kurpers is inheems.
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
